8630 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
SUNCOM
Dis steeds in ons hande: Mandela-dag by die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin
By die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) sal hierdie gees van diens op Vrydag 17 Julie 2026 gestalte kry wanneer vrywilligers saamkom om 67 minute aan bewaringswerk te wy ter ondersteuning van die tuin se bedreigde...
Students
Lateefah Matinka sorg dat toekomsdrome nie verlore gaan nie
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Students
Lwandisile Mhlanga het 'n passie om studente te bemagtig
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Faculty of Engineering
Gesogte genootskap van St Andrews Universiteit aan US-ingenieursprofessor toegeken
Prof Craig McGregor is aangewys as een van slegs twee ontvangers van die Universiteit van St Andrews se Global Fellowship (Practice) vir 2027. Die genootskap sal ’n nuwe navorsingsamewerking ondersteun wat op skoon energie en termochemiese...
Stellenbosch University
Strategiese aanstelling sal mikrobioomnavorsing by varswater monitering integreer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Prof. Thulani Makhalanyane is as ere-navorsingsgenoot aangestel by die Suid-Afrikaanse Insitituut vir Akwatiese Biodiversiteit van die Nasionale Navorsingstigting (SAIAB), 'n instituut wat...
Faculty of Science
Afrika-mikrobiome – van mense tot ekosisteme – die fokus van nuwe navorsingsleerstoel
Afrika-mikrobiome skitter in hul afwesigheid in globale datastelle, met minder as 3% van mikrobiese diversiteit wat tot dusver gekarakteriseer is. Nuwe navorsingsleerstel het ten doel om die kennistekort oor Afrika-mikrobiota te verminder...
Staff
Toonaangewende akademiese tydskrif vereer voormalige leiers in mikrobiologie
Artikels oor twee voormalige dosente en senior akademiese leiers van die Departement Mikrobiologie aan die Universiteit Stellenbosch (US), proff Hennie van Vuuren en Isak Pretorius, is in ʼn toonaangewende, gespesialiseerde akademiese...
Stellenbosch University
Fama se missie: Ruimtetegnologie vir Afrika se grootste uitdagings
’n Lugvaartingenieur, hommeltuigvlieënier en aspirant ruimtevaarder wat fokus op ruimte- en klimaatinnovasie. Sy is mede-stigter van Hisia Space, ‘n klimaattegnologie- en georuimtelike intelligensie-maatskappy. Haar tyd by die US was 'n...
Department of Electrical and Electronic Engineering
Van Teikenimpak Na Onmiddellike Draadlose Terugvoer
’n Finalejaarprojek in megatroniese ingenieurswese aan Stellenbosch Universiteit het ’n teikentreffer-aanwyser vir langafstand-presisieskiet ontwikkel. Die prototipe gebruik ’n versnellingsmeter om impak op ’n staalgongteiken te meet en...
Stellenbosch University
Literêre reuse ondersoek skryfwerk, mag en tuishoort in Kanselierslesing
Twee Nobelpryswenners uit Afrika, J.M. Coetzee en Abdulrazak Gurnah, het gepeins oor hoe Afrika “die wêreld skryf”. Die gesprek het Engelstalige oorheersing, veeltalige realiteite en vertaling as die dryfvere van ’n globale literêre...