7875 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Arts and Social Sciences
VN-deskundigepaneel onder mede-voorsitterskap van Crest, dr Heide Hackmann stel jongste verslag oor klimaat en SDG se sinergieë vry
Deskundige groep oor klimaat en SDG Sinergy
Stellenbosch University
US Regskliniek een van Afrika se mees toonaangewende regsfirmas
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Regskliniek is ʼn finalis in die 2018 African Legal Awards-kompetisie (oftewel die Afrika Regstoekennings) waar dit in die kategorie 'Spesialis Regsfirma van die Jaar' sal meeding. Die Regskliniek is die...
Stellenbosch University
Plaaslik, lekker en bekostigbaar – US-studente ontwikkel innoverende kosaflewerings-app
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n manier gevind om voedselonsekerheid aan te pak, plaaslike voedselverkopers te ondersteun en toegang tot bekostigbare maaltye te verbeter deur ’n enkele aflewerings-app. Eerder as...
Faculty of Engineering
Eerstejaar ingenieurstudent onder Top 10 innoveerders by YouthX Nedbank-toekennings
SU Ingenieurstudent Tumelo Mokoena is by die 2025 YouthX Nedbank-toekennings as een van Suid-Afrika se top 10 innoveerders aangewys.
Facilities Management
Die US vier die hele week Internasionale Aardedag
Die Universiteit Stellenbosch het Aardedag (22 April 2021) vir die eerste keer gevier met 'n weeklange aktiwiteitsprogram om bewustheid rondom volhoubaarheid op die Stellenbosch en Tygerberg kampusse te verhoog. Van nuwe groentetuine by...
Facilities Management
US-studente, personeel vier saam Aardedag 2025
Die Universiteit Stellenbosch (US) se studente en personeel het die strate op kampus ingevaar om Aardedag 2025 te vier met 'n stap en skoonmaak-aksie op 22 April 2025, en hulle verbind tot vanjaar se tema van #OurPowerOurPlanet – 'n beroep...
Stellenbosch University
‘Perfekte pasmaat’: US verwelkom Beierse afvaardiging om innovasie aan te dryf
US en toonaangewende Duitse universiteite formaliseer nuwe vennootskappe onder die Beiere-Wes-Kaap Biotegnologie-inisiatief. Die ooreenkomste is daarop gemik om globale navorsingsamewerking in gesondheid, die omgewing en die bio-ekonomie te...
Facilities Management
Klimaatsverandering affekteer mense se gesondheid op vele wyses
Klimaatsverandering bedreig steeds die gesondheid van talle gemeenskappe, veral die wêreld se kwesbaarstes. Prof Bob Mash van die Departement Huisarts- en Noodgeneeskunde aan die Universiteite Stellenbosch, het hierdie mening gehuldig in 'n...
Staff
Prof Lis Lange onthou vir haar integriteit, intellek en ontembare gees
Die Universiteit Stellenbosch het prof Lis Lange vereer vir haar intellek, integriteit en lewenslange toewyding aan transformasie in hoër onderwys. Sprekers, insluitend Prof Deresh Ramjugernath, het haar onthou as ‘n dapper en beginselvaste...
Facilities Management
Die Universiteit Stellenbosch vier Aardedag 2023 met 'n twee dae lange uitstalling by Jan Mouton
Ons vier Aardedag op 22 April 2023, en die Universiteit Stellenbosch begin reeds vroeg vier met 'n omgewingsvolhoubaarheid-ekspo by die Jan Mouton-leersentrum op 13 en 14 April 2023. Die US omgewingsvolhoubaarheid-ekspo Expo 2023 het ten...