Innovus TTO-Dommisse Prokureurs Ing. Belangekonflik Werkswinkel: Webinaarreeks
Innovus Tegnologieoordragkantoor (TTO), in samewerking met Dommisse Prokureurs, nooi jou uit na die 2026 Belangekonflik Webinaarreeks wat spesifiek aangebied...
#SmartResearcher-werkswinkels: 21 Jul – 26 Aug
Die Biblioteek nooi nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel uit om deel te neem aan die #SmartResearcher-werkswinkels wat gedurende...
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 8 Oktober 2026
WERKSWINKELS OOR US-WAARDES – TWEEDE SEMESTER Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig...
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 5 Oktober 2026
WERKSWINKELS OOR US-WAARDES – TWEEDE SEMESTER Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig...
Skep 'n vuurwarm LinkedIn-profiel
Die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste nooi studente van die Universiteit Stellenbosch in te skakel by die LinkedIn Rock Your Profile-sessie wat ontwerp is...
17 Junie 2026 – Die waarde (en risiko's) van inligting (en 'hack' jouself)
Praktiese sessie: Inligtingskuratorskap DIE WAARDE (EN RISIKO'S) VAN INLIGTING – EN 'HACK' JOUSELF Het jy al gehoor “inligting is die nuwe olie, die nuwe goud...
10 Junie 2026 – Die waarde (en risiko's) van inligting (en 'hack' jouself)
Praktiese sessie: Inligtingskuratorskap DIE WAARDE (EN RISIKO'S) VAN INLIGTING – EN 'HACK' JOUSELF Het jy al gehoor “inligting is die nuwe olie, die nuwe goud...
28 Mei 2026 – Die waarde (en risiko's) van inligting (en 'hack' jouself)
Praktiese sessie: Inligtingskuratorskap DIE WAARDE (EN RISIKO'S) VAN INLIGTING – EN 'HACK' JOUSELF Het jy al gehoor “inligting is die nuwe olie, die nuwe goud...
Die waarde (en risiko's) van inligting – en 'hack' jouself
14 Mei 2026 – Praktiese sessie: Inligtingskuratorskap DIE WAARDE (EN RISIKO'S) VAN INLIGTING – EN 'HACK' JOUSELF Het jy al gehoor “inligting is die nuwe olie...
OLA Dag | 18 Mei 2026
Sluit by ons aan vir die US Onderrig-Leer-Assesseringsdag (OLA-dag) op 18 Mei by STIAS. Die dag beloof om ’n dinamiese voldaggeleentheid te wees wat ontwerp is...