KI-Bemiddelde Multimedia –’n Omwenteling in Inhoudskepping
- Watter aspek van KI-gegenereerde multimedia maak jou die mees opgewonde? Beelde, videos of musiek, en hoe stel jy jou voor om dit in jou onderrig of kreatiewe projekte te gebruik?
- Watter etiese oorwegings dink jy is die belangrikste wanneer Generatiewe KI in die klaskamer of in inhoudskepping gebruik word?
- Hoe sien jy dat KI-aangedrewe hulpmiddels in die toekoms die manier beïnvloed waarop opvoeders en studente multimedia-inhoud skep, deel of daarmee interaksie het?
Ontsluit die potensiaal van KI in die skepping van multimedia-inhoud met ons omvattende gids, KI-bemiddelde Multimedia. Dit fokus op KI-gegenereerde beelde, maar daar word ook vlugtig gekyk na die generering van videos en musiek. Hierdie gids verskaf waardevolle insig in die integrasie van generatiewe KI-gereedskap, sowel as beste praktyke en etiese oorwegings vir die inkorporering van Generatiewe KI (GenAI) in jou onderrig. Leer hoe om effektiewe teks-na-beeld-aanwysings te skep en watter gereedskap en webwerwe om vir die generering van multimedia te gebruik. Hier sal jy ook aanbevelings vind vir webwerwe met gratis beeldbiblioteke (stock image websites), sowel as noodsaaklike wenke vir behoorlike erkenning van bronne en leiding oor intellektuele eiendom en voldoening aan privaatheidsvereistes. Vind uit hoe KI jou onderrigmateriaal kan verander en jou kan help om jou studente op nuwe, innoverende maniere te betrek.
Hierdie gids is ook in Engels en isiXhosa beskikbaar:
KI-beeld geskep met Freepik/freepik.com/pikaso