Popular searches
Sentra
Die Verantwoordelikheidsentrum: Studentedekaan bestaan uit twee sentra, die Sentrum vir Studentelewe en Leer (SSLL) en die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO). Elke Sentrum het vir verskeie eenehede.
Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika
Die Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika (ISNA) speel ’n kernrol in die bevordering van institusionele strategie en die instandhouding van inligtingsintegriteit aan die Universiteit Stellenbosch. Ons doen dit deur die...
US deel van wêreldwye span wat rigtinggewende G20 digitale agenda-ontleding lewer
Short course: Introduction to Global Health
This short course aims to provide academic staff, students, researchers, reviewers and editors with the understanding of the global health within the African context and beyond.
BeOpenAccessSmart webinare
Die #BeOpenAccessSmart-webinaarreeks is 'n inisiatief wat daarop gemik is om Oop Toegang-voorspraak te verbeter en skrywers, navorsers en bibliotekarisse op te voed oor die voordele daarvan.