Gewilde soek terme
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Mia Andersen – “Onthou die waarde wat jy dra en hoe ver jy al gekom het“
Deur deel te vorm van die herdenking van Vrouemaand stel ons 'n paar profiele van #VrouevanSU saam. Hierdie week het ons 'n kans gehad om met Mia Andersen te gesels. Mia Andersen het haar loopbaan by Stellenbosch Universiteit Internationaal...
Winterkoue en witwarm taalnavorsing
Honneursstudente in die Departement Afrikaans en Nederlands het 'n mini-kongres bygewoon waar vele navorsingsvelde betrek is en 'n hele paar navorsingsloopbane begin het. Die Departement Afrikaans en Nederlands se 19 honneursstudente het...
Vrouepioniers bespreek loopbaanontwikkeling
'n Paneelbespreking met die doel om jong alumni te help om voordeel te trek uit die advies en ervarings van twee kundige pioniers in die werksomgewing, is onlangs deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied as deel van...
Veeltaligheid in onderwys bespreek
Prof David Lasagabaster, buitengewone professor in die Departement Kurrikulumstudies, het op 6 November 'n openbare lesing gelewer oor 'n onderwerp wat relevant is vir enigiemand wat in meertalige onderwys belangstel. Sy onderwerp, Boosting...
SciMathUS se merkwaardige vroue
Ter viering van Vrouemaand het die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-universiteitsvoorbereidingsprogram die kollig laat val op vier merkwaardige vroue wat deel vorm van die SciMathUS-onderrig- en ondersteuningsspan. Dié vroue deel hoe...
Thuthuka Stellenbosch vier 15 jaar in diens van studente
Die Stellenbosch Thuthuka-program, ˈn inisiatief om voorheen benadeelde leerders aan te moedig om 'n loopbaan as geoktrooieerde rekenmeesters te volg, het onlangs sy 15 de bestaansjaar by die Universiteit Stellenbosch gevier met ˈn deftige...
Innovus vier vroue entrepreneurs wat van ons wêreld 'n beter plek maak
Suid-Afrikaners herdenk elke jaar Vrouemaand in Augustus as 'n huldeblyk aan die dapper vroue wat op 9 Augustus 1956 na die Uniegebou gestap het om 'n einde te bring aan vroue wat passe moet dra. Dit is 2022, en ons het al ver gekom. Dit...
Aktuariële Wetenskapstudent ontvang Adrian Gore Genootskapstoe-kenning
Glory Ngwenya, 'n aktuariële wetenskapstudent, is die ontvanger van Discovery se Adrian Gore Genootskapstoekenning vir 2022. Dit is die heel eerste keer dat 'n Matie hierdie toekenning wen. Ngwenya is gekies uit die top Aktuariële Wetenskap...
Studenteraad #LunchBoxChallenge
Om te gee en te versorg is 'n kerndeel van soveel vroue se lewens. Die Sosiale Impak-portefeulje van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR) eer op Nasionale Vrouedag, 9 Augustus, alle vroue met die herbekendstelling van...
STIAS bied eerste Nobel-simposiums in Afrika aan
Dit is amptelik. Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gaan die eerste agt Nobel-simposiums in Afrika aanbied. Dit is vandeesweek by die onthulling van STIAS se handelsmerk en die aanvanklike bekendstelling van die...