Persoonlike kankersorg met kunsmatige intelligensie, pseudowetenskap in aanlyn kankernuus, beter handling vir kanker van die eierstokke, en toksiese driehoek...
Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMRC) en die Universiteit Stellenbosch (US) kondig die aanstelling van medeprofessor Mohlopheni Jackson Marakalala...
Meer as 6 000 nuwe Matiestudente sal op 7 Februarie 2025 van 09:00 tot 12:00 deelneem aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sosiale Impak-gemeenskapsoggend...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is geen vreemdeling as dit by innovasie kom nie. Afrika se eerste elektriese minibus en 'n vervaardiger van ruimtekomponente...
"Een keer 'n Matie, altyd 'n Matie!" Dit was die strydkreet by vanjaar se amptelike verwelkomingseremonie toe duisende nuwelinge die eerste treë van hul...
Hoërskool Crestway in Retreat was aan die begin van 2024 om ál die verkeerde redes in die nuus. Met 'n power matriekslaagsyfer was dit die Wes-Kaapse skool wat...
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Visedekaan: Leer en Onderrig, prof Karin Baatjes, toon haar toewyding tot onderwys nie net deur...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n bedryfsetiekbeampte, Lindokuhle Sibiya , in die nuutgestigte Bedryfsetiekkantoor aangestel. 'n Nuwe...
Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots om dat prof Jonathan Jansen, 'n uitgelese professor in die opvoedkunde, deur die Amerikaane Opvoedkundige...