Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap word jaarliks op 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof...
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Spreker: Dr Hanelie Adendorff Onderwerp: KI...
Inskrywings vir 2025 is oop! Is jy ’n tutor, demi, moduleassistent, leerassistent, onderrigassistent of assesseringsassistent? Verbeter jou vaardighede en...
Prof Kennedy Dzama, Visedekaan vir Navorsing, Nagraadse Studie en Innovasie by die Fakulteit AgriWetenskappe, is aangestel as Voorsitter van die Southern Africa...
'n Nuwe verslag deur die Universiteit Stellenbosch se Navorsingsgroep oor Sosio-ekonomiese Beleid (Resep) lig kritieke uitdagings in Suid-Afrikaanse onderwys...
Dit word algemeen aanvaar dat Engels die internasionale taal vir besigheid is. Dit maak nie saak hoe talentvol jongmense in hul studieveld is nie, sonder sterk...
Verlede jaar het op 'n hoë noot vir die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Faadiel Essop en sy gesin afgesluit. Die vooraanstaande akademikus in die...
Die “State of South Africa's Fathers 2024" (Toestand van Suid-Afrika se Vaders ofte wel SOSAF 2024)-verslag, wat Dinsdag 4 Februarie 2025 vrygestel is, bied 'n...
Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die...
Prof Vernon Louw se loopbaan het hom na baie verskillende plekke geneem sedert hy in 1994 sy MBChB summa cum laude aan die Universiteit Stellenbosch se...