Skip to main content

Veiligheid hoog op die agenda by Stellenbosch-imbizo

Nouer samewerking tussen verskillende belanghebbers is die sleutel tot die bekamping van misdaad op Stellenbosch. Dít was een van die belangrikste boodskappe...

UNESCO-leerstoel vir Opvoeding vir Vrede en Transformatiewe Solidariteit toegeken aan die US

Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) se Gandhi-Montessori-Luthuli-leerstoel vir Opvoeding vir Vrede en...

KI se impak onder die soeklig op Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie

​Die Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op kunsmatige...

USE vier die suksesse hul 35 afwentelmaatskappye se uitvoerende hoofde

​​Die Universiteit van Stellenbosch Ondernemings (USE) het die uitvoerende hoofde van sy 35 afwentel-maatskappye vir hul suksesse, aanpasbaarheid en...

US verwelkom tweede kohort SUNRISE-genote

Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) was verlede week met 'n gees van doelgerigtheid en optimisme gevul toe die Universiteit Stellenbosch...

Vooraanstaande akademikus en navorser, Prof Bayaga, sluit by fakulteit aan

​Fakulteit Opvoedkunde het in April vir Prof Anass Bayaga, 'n vooraanstaande akademikus en navorser, by die fakulteit verwelkom. Prof Bayaga is as volle...

Gesogte internasionale toekenning wag op US se prof Marena Manley in Rome

​Prof Marena Manley, van die Universiteit Stellenbosch se Departement Voedselwetenskap, is deur die Internasionale Raad vir Naby-infrarooi-spektroskopie (ICNIRS...

Internasionale Personeel-Opleidingsweek 2025

​Van 7 tot 11 April 2025 het Stellenbosch Universiteit Internasionaal (SUI) ’n Internasionale Personeel-Opleidingsweek aangebied wat 21 professionele...

PRONTAK 2025 Kontaksessie | 9 April @ STIAS

Wat is dit? Die PRONTAK-kortkursus is ʼn gratis jaarlikse aanbod aan pas aangestelde dosente aan die Universiteit Stellenbosch (US). Dit bied ʼn ruimte vir...

Veelvuldige perspektiewe oor digitalisering, KI, volhoubaarheid en grondbewaring

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se DROP-program (Development and Rule of Law), in samewerking met die Skool vir Klimaatstudies en die Stellenbosch Instituut...
Subscribe to