Dr Yaseera Ismail, 'n kwantumfisikus in die US se Departement Fisika, het Suid-Afrika verteenwoordig by die openingseremonie van die Internasionale Jaar vir...
Hedendaagse tieners is die eerste geslag wat met konstante aanlynverbinding grootword. Namate slimfone al hoe dieper ingeburger raak in hulle lewens, onstaan...
Gesoek: bestaande skeppende tekste in Kaaps of Afrikaaps. Dit sluit gedigte, opnames van “spoken word poetry" en TikTok gedigte, kortverhale, boeke, radio- of...
Die tweede been van seisoen twee van die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (DLTE) se Talking Transformative Assessment potgooi reeks, aangebied deur Dr...
Gesoek: bestaande skeppende tekste in Kaaps of Afrikaaps. Dit sluit gedigte, opnames van “spoken word poetry" en TikTok gedigte, kortverhale, boeke, radio- of...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Februarie ʼn nuwe era vir Kampusgesondheidsdiens (KGD) betree toe dr Pierre Viviers deur dr Kathy Grammer as Senior...
Professor Renée Blaauw van die Afdeling Menslike Voeding aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het...
Die hoogs verwagte sesde jaarlikse sosiale geregtigheidslesing sal hopelik mense aanvuur om meer tyd, energie en hulpbronne aan sosiale geregtigheid te wy. Dit...
ALOV Onderrig-Leer-Assessering Seminaar U word genooi na die eerste kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2025, aangebied deur die Afdeling vir...
'n Noord-Suid-vennootskap tussen die Genomiese Waarnemingseenheid (GSU) by die Wellcome Sanger-instituut en die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie...