Skip to main content

US-proef vind eerste veilige, doeltreffende behandeling om MDR-TB by kinders te voorkom

'n Grensverskuiwende kliniese proef wat vandeesweek in die New England Journal of Medicine gepubliseer word, het getoon dat ʼn orale antibiotika, levofloksasien...

Wonderbaarlike ingrype ná gru-ongeluk lei tot ‘n PhD vir US akademikus

By 'n gradeplegtigheid beskryf akademici soms die moeisame proses om 'n PhD te voltooi as 'n “wonderwerk". Maar toe dr Chris Jurgens, 'n dosent in siviele...

Eerste waarneming van skaars sifonofoor in Valsbaai, Suid-Afrika

​Wetenskaplikes het die eerste gedokumenteerde verskyning van die seldsame sifonofoor Rhizophysa eysenhardtii in Valsbaai, Suid-Afrika, aangeteken. Hierdie...

Belê in die toekoms – studentesteunbeurse en -projekte

Suid-Afrika staar 'n jeugwerkloosheidskrisis in die gesig en opvoeding bly een van die kragtigste instrumente om dit te bekamp. Gegradueerdes van die...

Die krag van verbind bly met jou alma mater

Wanneer laas het jy jou e-posadres, fisiese adres, en selfoonnommer vir die Universiteit Stellenbosch bygewerk? Indien jy onseker is, is jy nie alleen nie. Daar...

Van skoonmaker tot gegradueerde – 'n reis van deursettingsvermoë en geloof

Aerolene Griebelaar se reis van skoonmaker in die gange van die Universiteit Stellenbosch (US) tot die oorsteek van die verhoog by die gradeplegtigheid is niks...

Talentvolle juwelier omskep fassinerende kulturele insigte in ʼn PhD

Toe dr Bongani Tendai Percy Mashange Maandag sy doktorale toga aangetrek het om ʼn PhD te ontvang, het hy die eerste visuele kunsstudent aan die Universiteit...

Soete sukses: US-student delg studieskuld met lekkergoedverkope

​​Phophi Mudau, 'n BCom Bestuurswetenskappe-finalejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), het baie kilometers te voet afgelê om pakkies lekkers te...

Van bediening tot meesters op 74 – pastoor breek skeidsmure af vir vroue in teologie

Op 74 bewys Antoinette Erasmus dit is nooit te laat om jou passie na te streef nie. Sy het pas aan die Universiteit Stellenbosch (US) cum laude met 'n...

Aansoeke nou ingewag vir Nobantu en Thukela Gobodo doktorale gedenkbeurse

​Finansieringsbedrag: R200 000 per jaar vir tot drie jaar Wie kan aansoek doen? Studiebeurs is oop vir aansoekers vir doktorale studie in die geesteswetenskappe...
Subscribe to