Toe dr Teresa David in 2015 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangeland het, kon sy net een frase in Engels sê: "Goeiemôre." David is gebore en getoë in...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Research for Impact digitale platform en tydskrif het drie gesogte toekennings gewen by die jaarlikse Marketing...
Karen Bruns, Senior Direkteur van Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is met die gesogte Kanselierstoekenning...
Twee akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is vir hulle uitstaande bydraes tot onderrig en leer op...
Professor Susan van Schalkwyk, Uitvoerende Hoof van die Departement Gesondheidsberoepe-onderwys (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit...
Nashlie Christians se graad wat sy vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch ontvang merk die einde was van 'n uitdagende reis gevul met terugslae...
'n Langtermyn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shoprite Groep, het die eerste groep graduandi in die datawetenskapprogram in staat...
Die Amerikaanse ekonoom en ekonomiese geskiedkundige, prof Deirdre Nansen McCloskey, is deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorgraad vereer by...
Die Wes-Kaap se voorste onderwyser, Llewellyn van der Ross, het nooit ʼn loopbaan in die onderwys beplan nie. “Ek het nie onderwys gekies nie, onderwys het my...