Skip to main content

US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys

Net drie plekke. Dit is hoe naby die Universiteit Stellenbosch (US) vir die derde agtereenvolgende jaar aan die top 300 universiteite ter wêreld gekom het...

KI maak dit makliker om TB in Afrika suid van die Sahara te diagnoseer

Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) speel ʼn leidende rol in ʼn globale proefneming wat die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) ondersoek om...

Caroline Wallington: Kundige aktivis vir ekologiese en sosiale geregtigheid

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...

Wanneer spinnerakke verenig, kan hulle 'n leeu vasbind. Stellenbosch-gemeenskap stap saam vir sosiale geregtigheid op Jeugdag 2025

​"Wanneer spinnerakke verenig, kan hulle 'n leeu vasbind." Met hierdie kragtige woorde van 'n Ethiopiese spreekwoord het Prof Thuli Madonsela weer eens...

Rochelle Hellens: 'n Vars benadering tot sukses

​ Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van...

Prof Karen Welman se visie vir bewegingswetenskap en gemeenskapsgesondheid

As uitvoerende hoof van die Departement Oefening, Sport en Leefstylgeneeskunde en huidige hoof van die Afdeling Bewegingswetenskap en Oefenterapie en die...

Revando van Wyk: Van diepste put tot rolmodel

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...

Jeugdag: Soeklig val op maatskaplike geregtigheid, geestesgesondheid en misinformasie

​Suid-Afrikaners het op Maandag 16 Junie Jeugdag gevier. In meningsartikels vir die media het studente en personeel aan die Universiteit Stellenbosch geskryf...

Ornela Meri: ʼn Stem vir vlugtelinge en asielsoekers by die US

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...

Kamryn Smith: Fokus op 'n regverdige en volhoubare toekoms

Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...
Subscribe to