Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Het jy jou plek bespreek vir een van die hoogtepunte van Tuiskomsnaweek? Op Saterdag 13 September sal die Matieland Konsert die Endlersaal vul met musiek en...
Wêreld Humanitêre Dag word jaarliks op 19 Augustus gevier. In 'n meningsartikel vir die Mail & Guardian fokus prof Chris Jones van die Departement Sistematiese...
Die Universiteit Stellenbosch (US) bied ʼn nuwe interdissiplinêre meestersgraadprogram aan wat ten doel het om studente toe te rus met dekoloniale vaardighede...
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Dit was aanvanklik nie Bronwyn Stockenstroom se plan om die chirurgiese opleidingslandskap in Afrika te verander nie. Nadat sy in 2003 as fisioterapeut...
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Die boodskap van die 13de Frederik Van Zyl Slabbert-erelesing was hard en duidelik. Die lesing oor die tema “Daaglikse burgerleierskap: 30 jaar en verder" het...
Analitiese chemici van die Universiteit Stellenbosch (US) het die eerste bewyse gevind van 'n seldsame klas fenole, genaamd flavo-alkaloïede, wat in Cannabis...