Stories
Discover stories of our pursuit of impactful solutions, building learning communities that leverage the latest technologies,
and our exceptional people.
Institusionele nuus
Openbare Pleine blaas lewe in ruimtes tússen vakgebiede
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn ambisieuse visie – om “Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees, wat wêreldwyd as uitstekend...
Impak
Jacquin Flandorp help studente om hul voete te vind
In die Departement Logistiek werk die administratiewe beampte Jacquin Flandorp aan die hart van nagraadse lewe en verseker dat komplekse akademiese prosesse...
Institusionele nuus
Katalisators vir groei – US se Pro-visekanseliers gaan innovasie, vennootskappe en uitnemendheid bevorder
Terwyl die Universiteit Stellenbosch (US) voortgaan om sy ambisieuse Visie 2040-strategie te bevorder, het die instelling sy leierskapskapasiteit versterk met...
Impak
Dr Renée Goretsky skep geleenthede vir navorsers
Agter elke groot navorsingsdeurbraak is daar dikwels iets minder sigbaar, maar ewe belangrik: die befondsingsvoorstel wat dit moontlik gemaak het. As Spesialis...
Institusionele nuus
Toegang tot finansiering help KMO’s oorleef – Prof Ashenafi Fanta
Prof Ashenafi Fanta van die Stellenbosch Bestuurskool in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het sy intreerede op Donderdag 7 Mei 2026 gelewer. Die...
Impak
Maggie Walters help ontwerp ruimtes waar akademiese uitmuntendheid kan floreer
Maggie Walters help om op die kruispunt van strategie, ontwerp en daaglikse kampuslewe die ruimtes te vorm waar leer en navorsing plaasvind. Van die bestuur van...