Nuus
Topstories
Persverklaring
Universiteite deurslaggewend vir SA se energie-oorgang, sê Ramokgopa aan US
Die Minister van Elektrisiteit en Energie, dr Kgosientsho Ramokgopa, sê dat Suid-Afrika se energie-ambisies sal afhang van die vinnige uitbreiding van die land...
Impak
Maretha Joyce die stille krag agter die US se leierskap
Maretha Joyce is as Uitvoerende Assistent vir die Rektor en Visekanselier die bestendige hand agter een van die Universiteit se mees dinamiese kantore, en bied...
Kunste, tale en sosiale wetenskappe
Glansryke gala gedenk WAT se eeufees en band met die US
’n Eeu se werk om die Afrikaanse woordeskat in al sy ryk verskeidenheid op te teken, is onlangs feestelik herdenk op die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Menings en artikels
Verpleegsters kort groter ondersteuning en professionele bemagtiging
Internasionale Verpleegstersdag word jaarliks op 12 Mei gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op die...
Institusionele nuus
Openbare Pleine blaas lewe in ruimtes tússen vakgebiede
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn ambisieuse visie – om “Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees, wat wêreldwyd as uitstekend...
Impak
Jacquin Flandorp help studente om hul voete te vind
In die Departement Logistiek werk die administratiewe beampte Jacquin Flandorp aan die hart van nagraadse lewe en verseker dat komplekse akademiese prosesse...