Popular searches
9736 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Kabamba Maties se nuwe afrigter
Uitgereik deur die Universiteit Stellenbosch Die Universiteit Stellenbosch en Maties Sport is trots om Kabamba Floors as die Maties Rugby Senior Mans Hoofafrigter vir die volgende drie jaar aan te kondig. Floors het in 2016 by Maties...
Maties Sport
Vreeslose Petersen lei met voorbeeld
Maties-hokkiekaptein, Tevin Petersen skroom nie weg van kompetisie nie, hy het sy span na nog ’n USSA-halfeindstryd gelei en hoop om hul titel suksesvol te verdedig. Petersen is sedert sy laerskooldae ’n kranige sportman. Hy skryf sy liefde...
Maties Sport
Ontmoet Maties se bestuurder vir studente-atleet ondersteuningsdienste
Maties Sport verwelkom graag vir Lungako Mweli wat vanaf 1 Julie 2023 in die pos van Bestuurder: Studente-Atleet Ondersteuningsdienste aangestel is. Mweli het ’n kort vraag-en-antwoord sessie met Maties Sport gehad na haar aanstelling. Hoe...
Maties Sport
2023 USSA winter voorskou
Maties Sport het vroeër vandag meer as 150 studente-atlete alles van die beste toegewens vir die 2023 USSA winter-byeenkomste. Universiteit Stellenbosch Rektor en Visekanselier, Prof. Wim de Villiers, het Maties Sport-studente-atlete met ’n...
Maties Sport
Tien Maties in SA Span vir Universiteitspele
Studente-atlete moes twee jaar wag vir die 31ste Somer Universiade van 28 Julie tot 8 Augustus 2023 in Chengdu, China. Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) het Dinsdag die span aangekondig wat Suid-Afrika by die Spele sal verteenwoordig...
Maties Sport
Mali inspireer die volgende generasie
Studente-atlete benodig ’n standvastige en gesonde ondersteuningstruktuur om te verseker dat hulle al die blokkies van akademie en sport merk. Dit is ’n sentiment wat deur baie top-atlete, wat as opkomende sterre hul akademie met hul soeke...
Maties Sport
Wêreldbekende Meiring gesels met afrigtersforum
Die Maties Sport se Hoë Prestasie-hoofafrigters het die geleentheid gehad om na die legendariese Suid-Afrikaanse swemafrigter, Rocco Meiring te luister by die sesde uitgawe van die Afrigtersforum vir 2023. Meiring is die afrigter van...
Maties Sport
Kabuya stel haar visier op USSA en TNL
Netbal-koors is besig om sy hoogtepunt te bereik namate verwagtinge bou na die heel eerste Wêreldbeker-netbaltoernooi op Afrika-bodem. Kaapstad verwelkom die voorste 16 internasionale netbalspanne. Die WB-toernooi is van 28 Julie tot 6...
Maties Sport
Barry gereed vir volgende hoofstuk by Maties
’n Kniebesering het nou wel sy loopbaan beëindig, maar dit gaan nie Maties Rugby se hulp-afrigter Craig Barry keer nie om sy droom vir ’n FNB Varsitybeker-sege na te jaag. Hoewel Barry die Maroenmasjien met onderskeiding in drie...
Maties Sport
Maties se kaalvoet spiesgooi-sensasie
’n Kaalvoet podiumplek het die Maties spiesgooi-ster Jana van Schalkwyk se loopbaan in 2013, toe sy nog op laerskool was, begin. Die ontdekking van haar talente en vaardigheid om die spies te hanteer, was ’n aangename skok vir dié...