Popular searches
9741 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties-skaakspeler maak internasionale debuut
Simamnkele Hemeni, ’n tweedejaar internasionale studies-student aan die Stellenbosch Universiteits, is ingesluit in die Universiteite Sport Suid-Afrika (USSA) se skaakspan vir die FISU Mind Games Wêreld Universiteitspele, wat van 25-27...
Maties Sport
Die Universiteit Stellenbosch ontvang Platinum-sertifisering as ‘n FISU Gesonde Kampus
Die Universiteit Stellenbosch (US) is die eerste universiteit in Suid-Afrika wat in Junie 2024 amptelik ‘n Platinum-sertifisering as ‘n Gesonde Kampus van die Federasie van Internasionale Universiteitsport (FISU) ontvang het. Hierdie...
Maties Sport
Edwill, Ben-Jason se Springbok-drome bewaarheid
Legendariese Maties-rugbyspeler Edwill van der Merwe maak sy Springbok-debuut die komende naweek teen Wallis op Twickenham. Edwill het 37 Varsitybeker-wedstryde vir Maties gespeel en hou steeds die rekord vir die meeste drieë – 23 – in dié...
Maties Sport
Maties Rugby duo verteenwoordig Suid-Afrika by FISU sewesbyeenkoms
Na afloop van die 2024 FNB Varsitybeker-toernooi waartydens Maties se vroue die silwermedalje gewen het, is twee van die span se spelers vir hul uitsonderlike spel beloon met plekke in die Suid-Afrikaanse vir die FISU Wêreld...
Maties Sport
Stellenbosch Universiteit gasheer vir 2026 FISU rugbysewes-toernooi
Vir die eerste keer sedert die ontstaan van die byeenkoms, sal Suid-Afrika die gasheerland wees vir die Internasionale Universiteitsportfederasie (FISU) se 2026 rugbysewes-toernooi, en die Stellenbosch Universiteit (SU) sal die voorreg hê...
Maties Sport
Dag in die lewe van Drikus Hancke
As Direkteur van Maties Rugby gebruik Drikus Hancke sy intense passie vir die spel én Maties om die Maties Rugby-program te verbeter. Sy strategiese leierskap bevorder nie net ons spanne se prestasie op die veld nie, maar versterk ook die...
Maties Sport
Toernooi beklemtoon talent van WP- en Maties-hokkie
Die onlangse o.21-nasionale toernooi het nie net die hokkie-talent binne die Westelike Provinsie (WP) ten toon gestel nie, maar ook die groot invloed van die Universiteit Stellenbosch se hokkieprogram beklemtoon. Maties se mansafrigter...
Maties Sport
Stellenbosch-sokkerklub deel van die 2024 Sasol-vroueliga
Die Stellenbosch-sokkerklub kondig met trots aan dat dié klub aan die 2024 Sasol-vroueliga gaan deelneem. Die Stellenbosch-sokkerklub het die vroue-span van die Universiteit Stellenbosch as franchise bekom. As deel van die ooreenkoms het...
Maties Sport
FNB Maties-rugbyvroue gereed om Varsitybeker te verdedig
FNB Maties-rugbyvroue wil hul oorheersing in universiteits-vrouerugby bevestig. Die verdedigings van hul FNB Varsitybeker is môre teen FNB UFH in Pretoria, waar die eindstryd plaasvind. Maties se hoofafrigter, Johann Zeier, glo sy span –...
Maties Sport
Ons is opgewonde om ons 2023-jaarverslag te deel
Dié verslag sluit ons prestasies, areas vir verbetering, en mylpale in die bevordering van sportuitnemendheid, studente ontwikkeling en die versterking van ons kampusgemeenskap deur ’n diverse sportmodel in. Ons het merkwaardige vertonings...