Popular searches
9741 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties wil VB-geskiedenis herskryf
Kabamba Floors en sy FNB Maties-rugbyspan is twee seges weg om hul name in die geskiedenisboeke van die FNB Varsitybeker-toernooi te verewig as die eerste span wat die gesogte trofee ses keer kon wen. In die eerste van die twee...
Maties Sport
Leila stel standaard vir student-atleet wees
Leila Broomhall, ’n opkomende ster in die wêreld van waterpolo en boorling van Noordhoek, het onlangs haar BSc-graad aan die Stellenbosch Universiteit verwerf. Haar akademiese reis het by Bay Primary begin, gevolg deur Reddam House in...
Maties Sport
Blitsige Ekeji terug met mening
Die belowende FNB Maties-vleuel Paschal Ekeji het ’n suksesvolle terugkeer na rugbyveld gemaak nadat hy weens ’n besering lank aan die verkeerde kant van die kalklyne was. Die 21-jarige spoedvraat het tydens die 2022-seisoen in twee...
Maties Sport
Vernon soek Varsitybeker
Hy hoop om in die voetspore van die legendariese Springbok Tendai ‘Beast’ Mtawarira te volg. Beast is die inspirasie agter Vernon Matongo (22) se besluit om sy eie stempel op rugby af te druk. Dié Maties Rugby-loskopstut, is afkomstig van...
Maties Sport
Maties reg vir tweede Varsitybeker-toernooi vir vroue
Met die FNB Varsitybeker- en FNB Varsityskild-toernooie wat gereedmaak vir die uitspeelrondes, is ondersteuners angstig vir die begin van die Varsitybeker-toernooi vir vroue. Die toernooi, wat op Vrydag 22 Maart begin, beloof om selfs meer...
Maties Sport
Maties kaptein lei met voorbeeld eerder as woorde
Hy is nederig en sagmoedig en daarom mag Matt Gray op die oog af dalk na ’n onwaarskynlike kaptein vir die Maties Rugby-span lyk. Maar dit is inderdaad die rol wat hy in vanjaar se FNB Varsitybeker-toernooi sal vertolk. Gray is een van...
Maties Sport
Nóg Kampus Sport op die kalender
Maties Sport is gereed vir die 2024 Kampus Sport-bumperaande by Coetzenburg. Soos verlede jaar beloof dit om ’n opwindende aand te wees. In 2023 was daar drie onvergeetlike bumperaande met groot sukses aangebied. Anche Nortje...
Maties Sport
Ons is trots op David
Maties Alumni spog op internasionale sport verhoog Enige held wat sy sout werd is, moet eers ’n merkbare terugslag oorkom in sy stryd om aan die einde as oorwinnaar te staan. In die storie van beroepsport kry die held nie altyd wat hy...
Maties Sport
Floors sien uit na sy eerste Varsitybeker-toernooi as hoofafrigter
Met die FNB Varsitybeker-rugbytoernooi om die draai, het Maties Sport met Maties Rugby se Hoofafrigter Kabamba Floors gaan sit om te gesels oor sy verwagtinge vir die toernooi. Nadat Floors in Julie verlede jaar as hoofafrigter oorgeneem...
Maties Sport
Sylvester slaan nuwe rigting in met rugby
Sy kan nie ’n tyd onthou wat sy nie aan sport – enige sport – deelgeneem het nie. Elitha Sylvester, wat ’n Baccalaureus in Onderwys aan die Stellenbosch Universiteit het, het sedert die ouderdom van sewe in atletiek, gimnastiek, swem...