Breadcrumb
Ondersteun die Stellenbosch Universiteit Botaniese Tuin
Contributions large and small
To support our work please use the following account and cost centre:
Account name: Stellenbosch University
Bank: Standard Bank
Branch: Stellenbosch, branch code: 050610
Account no: 073006955
NB Reference: Donation CC-R5607
Please send proof of payment to [email protected] Stellenbosch University can issue a 18A Tax Certificate for donations on request.
Be part of the team
Volunteers contribute time to assist with garden tasks, signage and communication content and other work subject to our team's available time to supervise and support.
If you would like to become involved please email [email protected] with the subject line including "Enquiry re. volunteering at SUBG".
Vriende van die Botaniese Tuin
Oorweeg asseblief om die belangrike werk van die Botaniese Tuin te ondersteun deur 'n lid van die Vriende van die Botaniese Tuin te word. Vriende kry nie net gratis toegang tot die Botaniese Tuin nie, maar word ook op hoogte gehou van gebeure. Die Vriende ondersteun ook die Botaniese Tuin deur vrywilligerswerk en fondsinsameling.
U kan by die Vriende aansluit deur 'n lidmaatskapkaart by die ingang te koop of kontak ons by [email protected] vir meer inligting.
Algemene Lede (R150)
- 365 besoeke aan die Botaniese Tuin
- Ontvang kennisgewings van alle geleenthede en praatjies in die Tuin
Senior Burgers (R100)
- 365 besoeke aan die Botaniese Tuin
- Ontvang kennisgewings van alle geleenthede en praatjies in die Tuin