Popular searches
9735 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties behaal naelskraap-sege in Varsitybeker-openingswedstryd
Die vyfmalige FNB Varsitybeker-kampioen FNB Maties het Maandag in die Danie Craven-stadion ’n naelskraapse sege van 21-19 in die eerste ronde van die toernooi oor ’n begeesterde FNB Ikeys behaal. Die tuisspan was met die rustyd met 9-16...
Maties Sport
Proudfoot is Maties se nuwe konsultant-hoofafrigter
Matthew Proudfoot, die voormalige Springbok-voorspelerafrigter wat die 2019 Wêreldbeker-toernooi gewen het, het hom by Maties Rugby aangesluit. Proudfoot se eerste uitdaging in Matieland is die 2023 FNB Varsitybeker-toernooi. Proudfoot het...
Maties Sport
Goud vir Maties by USSA Waterpolo, 3×3 Basketbal
Die Maroen Masjien het aan nog ’n ronde van USSA se somer-toernooie deelgeneem en drie goue medaljes (mans- en vroue-waterpolo en mans-basketbal) en ’n bronsmedalje (tennis) gewen. Daar is meegeding in ses sportkodes naamlik basketbal...
Maties Sport
Dis voorreg om vir Maties te speel, sê Welham
Stellenbosch Universiteit se BSc Honneurs-gegradueerde Angela Welham (22) is sedert haar eerste jaar in 2019 ’n ster in die Maties-hokkiespan. Dié energieke verdediger is ’n uitblinker sedert haar hoërskooldae by Herschel Girls High School...
Maties Sport
Opkomende ster Beukes se ervaring by Maties-gholfklub
Deur Jamie Wyngaardt Vir die meeste mense is die balansering van sport en tersiêre opleiding ’n uitdaging, maar Crystal Beukes laat dit moeiteloos lyk. Derdejaar Menslike Lewenswetenskappe-student aan die Universiteit Stellenbosch volg ’n...
Maties Sport
US verwelkom leerders van Bishop Lavis
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Leerders van die Bishop Lavis-gemeenskap het onlangs ’n opwindende toer van die Universiteit Stellenbosch-sportfasiliteite gehad. Die dag was deel van ’n reeks geleenthede wat deur die SLEAK...
Maties Sport
Maties Basketbal sien uit na mededingende USSA
Na ’n kort, maar mededingende ligaseisoen vir die Maroenmasjien, vestig Maties Basketbal nou hul aandag op die USSA-toernooi wat in Johannesburg by Wits Universiteit plaasvind. Vroeër die maand het beide die vroue- en manspan aan die Kaapse...
Maties Sport
Goud vir Kaapse Vlakte-biljartspeler
Deur Jamie Wyngaardt “Ek voel vreemd, dit is asof ek steeds ek is, maar terselfdertyd ’n wêreldkampioen. Dit is ’n wonderlike gevoel om te weet dat ek nie net myself trots gemaak het nie, maar ook my gemeenskap, my familie en my maats,” sê...
Maties Sport
2022 Maties Sporttoekennings gee erkenning aan uitsonderlike studente-atlete
Die jaar 2022 was ’n uitsonderlike tyd vir Maties Sport. Studente-atlete het weer ten volle aan sport deelgeneem en alle toernooie en byeenkomste het plaasgevind. Verskeie Maties-atlete en -spanne het aan nasionale en internasionale...
Maties Sport
Terugblik op Maties se geskiedkundige 2022 Varsity Netbal-veldtog
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie Eenheid Maties Netbal se oorwinning in die 2022 Varsitynetbal-eindstryd was die hoogtepunt van ’n uiters suksesvolle én geskiedkundige seisoen. Die Maroenmasjien het die Noordwes-Universiteit (NWU) op...