Popular searches
9735 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties-netbalspeler Kabuya blink uit op netbalbaan
In haar eerste Varsity Netbal-seisoen vir die Maties-netbalklub is verdediger Syntiche Kabuya drie keer as die speler van die wedstryd aangewys. Dié toernooi is verlede jaar hervat ná die COVID-19-pandemie se inperkings opgehef is, maar...
Maties Sport
Voormalige WP-kaptein deel wysheid by eerste Kapteine-gespreksessie
Deur Jamie Wyngaardt. Maties Sport het onlangs sy eerste Kapteine-gespreksessie (Captain’s Corner) aangebied met die voormalige WP-rugbykaptein Chris van Zyl as gasspreker. Die doel van die forum is om aan Maties Sport-kapteine en...
Maties Sport
Maties Sport-direkteur verwerf meestersgraad ná twee dekades as sportbestuurder
Jerry Laka, Maties Sport se Direkteur: Steundienste, het in April vanjaar sy meestersgraad aan die Suidelike Besigheidskool verwerf met ’n tesis wat handel oor die “Die aantrekking en behoud van talentvolle administratiewe sportpersoneel in...
Maties Sport
RALU-/Klusterspele suksesvol bekendgestel
Die eerste RALU-/Klusterspele is op 7 April 2022 aangebied. Maties Sport se Eenheid vir Rekreasie en Aktiewe Lewenstyl (RALU) het saam met die verskillende studenteklusters van die Universiteit Stellenbosch (US) gewerk om ’n geleentheid aan...
Maties Sport
Maties-hokkieafriger op pad na o.21 Wêreldbekertoernooi
Die Maties Hokkieklub is histories ’n klub wat van Suid-Afrika se tophokkiespelers voortbring. Spelers soos Keenan Horne, Tarryn Glasby, Heather McEwan, Nicole la Fleur, Alex Stewart en Dylan Swanepoel het almal in Maties se maroenkleure...
Maties Sport
V&A met nuut aangestelde algemene sekretaris van USSA Sokker, Ellroy Smith
V: Ellroy, geluk met jou aanstelling as algemene sekretaris van USSA Sokker. Hoe voel jy oor die aanstelling en hoe gaan dinge tot dusver op die komitee? A: Dit is ’n opwindende tyd en ek sien uit na die uitdaging en om ’n bydrae tot USSA...
Maties Sport
Crowie beskou uitdagings as oorwinnings vir Maties Sokker
Maties Sokker beleef tans ’n moeilike seisoen met baie uitdagings nadat hulle ongeveer ses maande gelede hul eerste wedstryd in die ABC Motsepe-liga gespeel het. “Sommige spelers voel hulle hoort nie saam met hul portuurgroep nie en die...
Maties Sport
Maties open moderne meerdoelfasiliteit op Tygerberg-kampus
Maties Sport het die opgradering van sportfasiliteite op die Tygerberg-kampus geprioritiseer in ooreenstemming met ons strategiese doelwit om toegang tot ’n diverse rekreasie- en aktiewe leefstyl-program aan die Universiteit se studente en...
Maties Sport
Maties begin Varsitybeker-veldtog met nuwe afrigter
Die maroenmasjien het hul Varsitybeker-veldtog vanjaar onder leiding van ’n nuwe hoofafrigter afgeskop. Norman Jordaan het by Drikus Hancke oorgeneem, wie se rol by Maties Rugby nou verander het na programhoof. “Ek sien uit na die uitdaging...
Maties Sport
Maties het oog op Varsitybeker-kroon
Die Maroenmasjien se voorbereiding vir die Varsitybeker het al verlede jaar begin in die hoop dat die span die beker aan die einde van vanjaar se kompetisie huis toe sal bring. Maties is al vyf keer as Varsitybeker-kampioene gekroon en wil...