Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Maroon bicycles
Image by: Curt Ruiters

Kampuslewe

Ry groen, ry maklik, ry Matie Bike: Wêreldfietsdag beklemtoon volhoubare mobiliteit op kampus

Vervoerdienste van die Universiteit Stellenbosch (US) dra steeds by tot hierdie wêreldwye fokus deur die Matie Bike-inisiatief, wat daaglikse mobiliteit vir...
Lees verder
From Student Affairs to innovation: Gershwin Fritz joins the Innovus team

Van Studentesake tot innovasie: Gershwin Fritz sluit aan by die Innovus-span

Van die bestuur van begrotings vir studentesake tot die navigasie van die kompleksiteite van entrepreneuriese en kommersiële ondernemings, Gershwin Fritz se...

Lees verder
SUNCOM’s Hein Swanepoel honoured with Chancellor’s Award

SUNCOM se Hein Swanepoel vereer met Kanselierstoekenning

Ter erkenning van sy beduidende bydraes tot die Universiteit Stellenbosch (US), het Hein Swanepoel, Senior Direkteur van SUNCOM, die gesogte...

Lees verder
Spin-out company in FOCUS : With FluoroBiotech, everything is solvable in nature

Spin-out maatskappy in FOCUS: Met FluoroBiotech is alles oplosbaar van nature.

Alles is oplosbaar in die natuur

SU Universiteit en Innovus spin-out FluoroBiotech aan die voorpunt van die BioTech-bedryf in SA met hul heteroloë...

Lees verder
If he can’t find the right machine for a job, he builds one

As hy nie die regte masjien vir 'n werk kan kry nie, bou hy een.

Miskien het sy liefde vir Lego-speel van jongs af van Ian die 3D-druktowenaar gemaak wat hy vandag is. Tog is een ding seker: Ian van Zyl is 'n fantastiese bate...

Lees verder
Ravini’s career path forms the perfect puzzle

Ravini se loopbaanpad vorm die perfekte legkaart

Nie elke dag kom jy iemand teë wie se loopbaanpad die perfekte kulminasie is van jare se harde werk, vaardigheidsontwikkeling en voortdurende leer om haar voor...

Lees verder
Stellenbosch Innovators Celebrated at Cape Chamber and CHEC Innovation Awards

Stellenbosch-innoveerders gevier by Kaapse Kamer en CHEC Innovasietoekennings

Drie uitstaande lede van die Universiteit Stellenbosch (US)-gemeenskap is vereer by die gesogte Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid (CCCI) en Kaapse Hoër...

Lees verder

Soek stories


Storie idees

Deel ‘n nuuswenk of storie-idees met ons.