Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Curator Stellenbosch University Botanical Garden
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van intern tot kurator: Annerie Senekal word eerste vrou om die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin te lei

Vir baie besoekers is die tuin 'n plek van rustigheid wat 'n welkome blaaskans bied van die gejaag van die dorp. Die Botaniese Tuin is egter veel meer as net 'n...
Lees verder
Inventors awards

Toekennings en mylpale

US erken uitvinders vir baanbrekende patente en innovasie-uitnemendheid

Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het sy jaarlikse Uitvinderstoekenningseremonie op Woensdag 26 November 2025 aangebied om navorsers van die...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch LaunchLab terug by Innovus

Innovasie en entrepreneurskap

Universiteit Stellenbosch LaunchLab terug by Innovus

​Innovus is weer die amptelike tuiste vir die Universiteit Stellenbosch LaunchLab, as 'n afdeling van Innovus, met Brandon Paschal as die nuwe adjunk direkteur...

Lees verder

Soek stories


Storie idees

Deel ‘n nuuswenk of storie-idees met ons.