Toekennings en mylpale
US-wiskundige op pad na 75ste Lindau Nobelpryswennerbyeenkoms
Dr. Chevarra Hansraj is een van ses Suid-Afrikaanse wetenskaplikes wat deur die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika, met die ondersteuning van die...
Persverklaring
Dr Daniella Moore eer haar pa se nalatenskap met wiskunde prestasie
Vir dr Daniella Moore het die pylvak van haar PhD in wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) iets geword wat sy nie kon voorsien nie. Die ervaring het...
Gebeure
Ingenieurstudente neem louere in eerste Integrasiekompetisie
Kamer 1005 in die Wiskundige Wetenskappe-gebou was stampvol op Vrydag 13 Maart om die finale "konfrontasie" te aanskou in 'n Integrasiekompetisie wat deur...