Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
V&A met nuut aangestelde algemene sekretaris van USSA Sokker, Ellroy Smith
V: Ellroy, geluk met jou aanstelling as algemene sekretaris van USSA Sokker. Hoe voel jy oor die aanstelling en hoe gaan dinge tot dusver op die komitee? A: Dit is ’n opwindende tyd en ek sien uit na die uitdaging en om ’n bydrae tot USSA...
Maties Sport
Crowie beskou uitdagings as oorwinnings vir Maties Sokker
Maties Sokker beleef tans ’n moeilike seisoen met baie uitdagings nadat hulle ongeveer ses maande gelede hul eerste wedstryd in die ABC Motsepe-liga gespeel het. “Sommige spelers voel hulle hoort nie saam met hul portuurgroep nie en die...
Maties Sport
Maties open moderne meerdoelfasiliteit op Tygerberg-kampus
Maties Sport het die opgradering van sportfasiliteite op die Tygerberg-kampus geprioritiseer in ooreenstemming met ons strategiese doelwit om toegang tot ’n diverse rekreasie- en aktiewe leefstyl-program aan die Universiteit se studente en...
Maties Sport
Maties begin Varsitybeker-veldtog met nuwe afrigter
Die maroenmasjien het hul Varsitybeker-veldtog vanjaar onder leiding van ’n nuwe hoofafrigter afgeskop. Norman Jordaan het by Drikus Hancke oorgeneem, wie se rol by Maties Rugby nou verander het na programhoof. “Ek sien uit na die uitdaging...
Maties Sport
Maties het oog op Varsitybeker-kroon
Die Maroenmasjien se voorbereiding vir die Varsitybeker het al verlede jaar begin in die hoop dat die span die beker aan die einde van vanjaar se kompetisie huis toe sal bring. Maties is al vyf keer as Varsitybeker-kampioene gekroon en wil...
Maties Sport
Maties Sport verwelkom vier nuwe interns
Maties Sport het onlangs vier nuwe interns verwelkom vir 2022. Die internskapprogram is ontwerp om leergeleenthede en -ervarings te skep en jong gegradueerdes in die sportbedryf te ontwikkel. Bathabile Ndevu, die Sportbestuur-intern, was...
Maties Sport
Langafstand-hardlooplegende Paul Tergat besoek Stellenbosch Deur: Jamie Wyngaardt
Paul Tergat was opgewonde om ná 26 jaar terug in Stellenbosch te wees, aangesien hy nostalgiese herinneringe het om die 1996 Wêreld-landloopkampioenskap te wen. Nadat hy maklik die oorwinning op die 12.15 km- afstand binne 12 sekondes...
Maties Sport
Maties-krieketspeler Khanya Dilima maak sy debuut vir Gbet Rocks
Khanya Dilima, ’n honneurstudent in internasionale betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US), is ná ’n baie suksesvolle vier jaar by Maties Sport vir die GBet Rocks-krieketspan gekies. Dilima het as kind aan verskillende...
Maties Sport
Die Universiteit Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium en Remgro stel wêreldklas binnenshuise krieketfasiliteit bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US), Paul Roos Gimnasium (PRG) en Remgro het `n selfonderhoudende binnenshuise krieketfasiliteit op die skool se terrein, aangrensend aan die hoofkrieketveld ontwikkel. Die nuwe binnenshuise krieketfasiliteit...
Maties Sport
Baloyi floreer as Maties Sokker-afrigter
Jabulile Baloyi, die hoofafrigter van Maties Sokker se vrouespan, is opgewonde oor die vooruitsig om ’n sterk spaneenheid te bou en vrouesokkerspelers wat in Stellenbosch gebaseer is, op te hef. Baloyi, wat in November verlede jaar by...