Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Gustav Venter in krieketterme
Ek het die voorreg gehad om baie ure in gesprek met Gustav oor krieket te spandeer. Ons het al KSA se probleme opgelos! Ek het ook die geleentheid gehad om vir baie jare saam met hom in ons jaarlikse tweedaagse krieketwedstryd te speel...
Maties Sport
Nóg ’n suksesvolle Intervarsity-byeenkoms
Deur Jamie Wyngaardt Maties Sport het in Augustus aan die Wes-Kaap Intervarsity-byeenkoms teen Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), Universiteit van Kaapstad (UK) en Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) deelgeneem. Die...
Maties Sport
E-sport se gewildheid neem toe by Maties
Deur Cody Hansen Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maties E-sport-klub is in 2017 gestig. Die klub het tans 19 aktiewe spelers en ding mee in FIFA, Rocket League en Clash Royale; wat die titels is wat by die USSA E-sport...
Maties Sport
Wiseman deel haar USSA-ervaringe
Met slegs sewe maande agter die rug as ’n intern by Maties Sport se Hoë Prestasie-eenheid het Brady Wiseman reeds ’n goue medalje gewen. Met die onlangse USSA-hokkietoernooi het Wiseman ’n beter blik gekry op wat dit alles behels om deel...
Maties Sport
Vrouedag Blog Augustus 2022: Karabo Abuki
Wat het jy studeer? Ek het BSc (Hon) Sportwetenskap studeer. Hoekom het jy gekies om dit te studeer? My pa is oorlede toe ek in Graad 11 was. As gevolg hiervan was my einde van die jaar punte nie goed genoeg om my die geleentheid te bied om...
Maties Sport
Maties laat merk by Statebondspele
’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem. Die byeenkoms was van 28 Julie tot 8 Augustus. Dit was die eerste keer dat ’n groot internasionale...
Maties Sport
Vrouedag-blog Augustus 2022: Hannah Bevis
Wat het jy studeer? BSc Hon in sportprestasie. Waarom het jy gekies om dit te studeer? Ek het grootgeword om sport te geniet en daaraan deel te neem tydens my skoolloopbaan. Terwyl ek verder studeer het, het ek gevind dat ek met sport in ’n...
Maties Sport
Terugblik na triomfantelike USSA-toernooi vir Maties Hokkie
Na afloop van ’n suksesvolle USSA-veldtog kyk Maties Hokkie se krag- en kondigsioneringsafrigter Llewellyn Morkel terug na die dele van die Maties Sport Hoë Prestasie-program wat bygedra het tot algehele oorwinnings vir mans en vroue. Ná...
Maties Sport
Maties uiteindelik weer USSA-netbalkampioene
Die Maties Netbal-span is as die 2022 USSA-kampioen by die jaarlikse Universiteitsport Suid-Afrika-toernooi gekroon deur die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) in die eindstryd met 44-20 te klop. Die Maroenmasjien het die week begin met...
Maties Sport
Maties skitter by USSA-toernooie
Maties het uitgeblink by die onlangse Universiteitsport van Suid-Afrika (USSA) byeenkomste en oorwinnings in verskeie sportkodes behaal. Die Maroen-masjien het die goud in die mansrugby-, mans- en vrouehokkie én netbal huis toe geneem...