Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Parasport-atlete maak gereed vir Paralimpiese Spele
Verskeie sportsterre en alumni van die Universiteit Stellenbosch is ingesluit by Suid-Afrika se span wat van 24 Augustus tot 5 September aan die 2020 Paralimpiese Spele in Tokio sal deelneem. Sewe huidige en voormalige Maties Sport-atlete –...
Maties Sport
Nathaly September – Hoofafrigter van Maties Basketbal se vrouespan
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die...
Maties Sport
Zanele Mdodana – Hoofafrigter van Maties Netbal
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die...
Maties Sport
Maties se Mire Reinstorf maak geskiedenis
Maties Atletiek se Mire Reinstorf het geskiedenis gemaak toe sy onlangs Suid-Afrika se eerste paalspringtitel vir vroue gewen het by die o.20 Wêreldatletiekkampioenskap. Dit was ook die eerste internasionale kompetisie waaraan Reinstorf...
Maties Sport
Anche Nortje – Maties Hokkie-administrateur en assistentafrigter van die vrouespan
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die...
Maties Sport
Maties-watersport sterk by Spele verteenwoordig
Vier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die Maties Sport-klubbestuurder, Candice Williams vervul almal lewenslange ambisies...
Maties Sport
Matie Legend Madi credits HP programme
Maties Sport legend and international water polo player Lwazi Madi – on his way to the Tokyo 2020 Olympic Games – freely admits that he would not be the player he is today if it wasn’t for the Maties Sport High Performance programme. “The...
Maties Sport
Kimara wil Maties Sport Media na volgende vlak neem
Sy het reeds ’n passie vir universiteitsport, kombineer dit met die aantrekkingskrag om vir ’n instelling soos die Universiteit Stellenbosch te werk, en dit is geen wonder dat Kimara Singh nie twee keer gedink het nie om die geleentheid aan...
Maties Sport
Britte nou Cheetah
David Brits is the latest Maties Rugby player to link up with former Maties coach Hawies Fourie to play for the Cheetahs. Brits received the call up to Bloemfontein after stellar performances in the 2021 FNB Varsity Cup tournament. For the...