8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Leer ken jou dosent: A/Prof Mesias Alfeus
Afrikaanse artikel te volg.
Universiteite by die konflikpunt: Studenteprotes en die leierskapslas
In 'n meningstuk in die University World News vestig Karen Bruns, Senior Direkteur: Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge, die aandag op die voortslepende spanning tussen universiteitsleierskap en studente-aktivisme in Suid-Afrika. Lees die...
WeCode24 baan die weg vir ʹn onder-na-bo-benadering tot tegniese vaardighede in Suid-Afrika
Deur haar betrokkenheid by ʹn innoverende koderingsinisiatief vir leerders, is prof Rachel Jaftha van die Departement Ekonomie ʹn toonbeeld van leierskap deur voorbeeld. Met behulp van die naskoolse program WeCode24, word die digitale...
Innovators van Universiteit Stellenbosch blink uit by eerste Kaapstad Kamer van Koophandel Akademiese Innovasie-toekennings
Die Kaapstad Kamer van Koophandel en Nywerheid het verlede week sy eerste Akademiese Innovasie-toekennings gehou om die baanbrekers te vier wat ekonomiese groei in die Wes-Kaap aandryf. Die geleentheid, aangebied deur MTN Suid-Afrika in...
Uitstaande prestasies by Rektor se Toppresteerders-toekennings gevier
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope week toppresterende eerstejaarstudente vir hul uitsonderlike matriekuitslae by die jaarlikse Rektorstoekenningseremonie vereer. Hierdie inisiatief, wat in 2023 van stapel gestuur is...
Die US se Voedseldienste en Nakomingsafdeling behaal uitnemendheid in voedselveiligheid
Die gesondheid en veiligheid van studente is 'n topprioriteit vir die Voedseldienste en Nakomingsafdeling (VD&N) van die Universiteit Stellenbosch (US), wat verseker dat alle etes, voedsaam en veilig is om te eet. Agter die skerms werk...
Maties pak Kaapstad-fietstoer aan vir studente in finansiële nood
Sowat 80 Maties – die meeste nog – trek eerskomende Sondag 9 Maart die maroen trui oor die kop om ten bate van studente in nood aan die ikoniese Kaapstad-fietstoer (KFT) deel te neem. Studente, personeel en alumni sal die uitmergelende...
'n Oggend van ware ubuntu ter viering van US se unieke gevangeniskursus
In 'n roerende voorbeeld van die krag van onderwys is 'n gevangenis einde verlede jaar in 'n baken van vryheid en hoop omskep. Die merkwaardige "gradeplegtigheid" by die Brandvlei Maksimum Korrektiewe Sentrum naby Worcester was die...
Onderwysuitreik help bemagtig leerders en gemeenskap
’n Inisiatief van die US Skool vir Rekeningkunde om onderwysers se kennis en vaardighede uit te brei, die Teacher Enrichment Programme (TEP), het al duisende onderwysers regoor die Wes-Kaap sedert sy ontstaan in 2018 gehelp. Dié jaarlikse...
Nuwe boek ondersoek wetenskap en geneeskunde se rol in die post-waarheid-era
In ʼn era waar sosiale media-sameswerings met wetenskaplike feite meeding, ondersoek ʼn nuwe boek hoe wetenskaplikes en gesondheidswerkers ʼn toenemend komplekse verhouding met die publiek kan bestuur. “Truth Unveiled – Navigating Science and...