Skip to main content
Photo by Sixteen Miles Out, from Unsplash

Ekklesia Ekumeniese Sentrum

Sentrum vir Leierskapsontwikkeling en Gemeentestudies

Oor die Sentrum

Ekklesia is ʼn ekumeniese sentrum verbonde aan die Fakulteit Teologie van die Universiteit Stellenbosch wat fokus op leierskap-ontwikkeling en steun aan gemeentes. Dit funksioneer as ʼn netwerk-sentrum waar 20 kerke, in samewerking met die fakulteit, gekoördineerde dienste aan kerke en kerkleiers bied.

Leierskap en personeel

Rev Jimmy de Wet
Programbestuurder
021 808-2827
Kamer 1009
Me Divine Robertson
Administrasie en projekkoördinering
021 808- 2827
Kamer 1009