Skip to main content

 Kerklike Vennote

Die Fakulteit Teologie is ʼn ekumeniese fakulteit met studente van ʼn wye spektrum denominasies wêreldwyd. Ons het vier amptelike kerklike vennote – die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK), die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (VGKSA), die Uniting Presbyterian Church in Southern Africa (UPCSA) en die Anglican Church of Southern Africa (ACSA) – vir wie ons volgens ooreenkoms predikante oplei vir die bediening en met wie ons deurlopend onderhandel oor kerklike behoeftes. Bediening-studente ontvang kerk-eie opleiding aan die VGK en NGK Seminarium of ʼn module in Anglican Studies.​


NGKStudent Block 11

​​​​Die NGK (Nederduitse Gereformeerde Kerk​)​ Kuratorium is die beheerliggaam wat toesig hou oor die teologiese opleiding van NGK studente. Die Kuratorium word verteenwoordig deur sowat 20 verteenwoordigers van al die sinodale streke van die NGK. ​ 

  Lees meer › VGK Student Block 12Die Kuratorium is die kerklike komitee wat toesig hou oor die teologiese opleiding van VGK-studente. 

 VGK Verteenwoordigers​
    VGK Webblad › VGK & NGK Seminarium Student Block 13

Die woord Seminarium beteken letterlik "saadbed", 'n plek
waarpotensiaal kan ontkiem en ontwikkel. Dit is presies
die doel van die VGK & NGK
op Stellenbosch: om 'n bedding te wees waar studente

geestelik, persoonlik & in hul bediening kan groei .​​​

  Seminarium Dokument ›
ACSAStudent Block 17Die Anglikaanse Kerk van Suider Afrika (ACSA) is ʼn kerklike vennoot van die Universiteit Stellenbosch sedert die Biskop van Valsbaai in Maart 2012 ʼn samewerkingsooreenkoms tussen die twee instansies   Lees meer › UPCSA Student Block 15Uniting Presbyterian Church in Southern Africa (UPCSA). Click on the link below to view the UPCSA representatives in Stellenbosch University

 UPCSA​ Verteenwoordigers    UPCSA Webblad › EKUMENIESE RAAD Student Block 16Ekumeniese Raad van die Universiteit Stellenbosch ​​
 Navrae: Dr Frederick Marais

 Tel:  +27 21 808 9138 E-pos: [email protected] ​​   Ekumeniese Raadslede