Skip to main content
Photo by Stefan Els

Biblioteek

Die Teologiebiblioteek bied toegang tot 'n ryk versameling gedrukte en elektroniese bronne wat navorsing en onderrig in teologie en godsdiens ondersteun.

Die Teologie Biblioteek bied vir personeel, studente en medewerkers ʼn uitstekende diens met toegang tot gedrukte en elektroniese bronne van hoogstaande akademiese gehalte.
 

Biblioteekure gedurende semesters is:
Maandae tot Donderdae 8:00 tot 18:30
Vrydae 8:00 tot 16:30
Saterdae 9:00 tot 12:00

Kontakbesonderhede

Me Beulah Gericke-Geldenhuys
Hoof-bibliotekaris
021 808- 3508/ 3713
Me Heila Maré
Adjunk-hoof, Inligtingsdienste
021 808-2197
Me Esmeralda (Essie) Tarentaal
Inligtingsdienste
021 808-3507
Me Theresa Jooste
Kliëntediens, Uitleentoonbank
021 808-3252