Skip to main content
Photo by Sincerely Media, on Unsplash

Ou en Nuwe Testament

Fokus op verantwoordelike interpretasie van Bybeltekste en hul relevansie vir kontemporêre kontekste.

Oor die departement

Die fokus van Ou en Nuwe Testament is op betroubare, verantwoordelike Bybelinterpretasie. Teologiese eksegese van die Bybel moet verreken word teenoor akademiese en geloofs-gemeenskappe (in Afrika en elders) waar die Evangelie geïnterpreteer word. Daarom moet kennis geneem word van die Bybelse skrywers (toe) en lesers (vandag) wanneer Griekse en Hebreeuse Bybeltekste geïnterpreteer word. In voortsetting van die Bybelse teks self is dié interpretasie gemik op die heling van die kerk, gemeenskap en skepping.

Fokusareas

  • Bybelse interpretasie
  • Hebreeuse bybelstudies
  • Nuwe testamentiese studies
  • Kontekstuele en teologiese interpretasie

Akademiese personeel

Prof Marius Nel
Voorsitter: Nuwe Testament
021 808-9233
Kamer 2025
Prof Ntozakhe Cezula
Ou Testament
21 808-9247
Kamer 2024
Prof Louis Jonker
Ou Testament
Kamer 2026
Prof Louis Jonker
Ou Testament
Kamer 2026
Me Whitney Muller
Nuwe Testament
Kamer 2031C
Prof Peter Nagel
Nuwe Testament
021 808-9456
Kamer 2022
Prof Jeremy Punt
New Testament
Kamer 2023
Me Estelle Muller
Administrasie en Scriptura
021 808-3626
Kamer 2031B