Gewilde soek terme
11 resultate gevind
Education
Eendresies bemagtig vroue en ondersteun kinders
Vierhonderd plastiekeendjies is op 26 September in die Eersterivier gegooi vir ‘n resies wat nie net oor wen gegaan het nie. Hierdie eendjies het ten bate van Her Voice Kayamandi en die Opvoedkundige Sielkunde Praktikumeenheid geswem.
Education
Le-Anne Goliath se navorsing beloon met Oppenheimer Memorial Trust Hoër Onderwystoekenning
Le-Anne Goliath is een van 43 suksesvolle kandidate wat uit 998 aansoekers gekies is om 'n Oppenheimer Memorial Trust Hoër Onderwystoekenning te ontvang. Hierdie toekenning sal haar doktorale studie in Toegepaste en Sosiale Sielkunde aan...
Education
Navorsing
Die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit van Stellenbosch spog met 'n lewendige navorsingskultuur. Dit kom duidelik na vore in die getal nadoktorale genote wat...
Education
Alumni
Alumni van Fakulteit Opvoedkunde is baie belangrik vir ons. Ons wil graag in kontak bly met alumni en van suksesse en uitdagings hoor. Geleenthede sal ook geskep word waar huidige studente van alumni kan leer.
Education
Fakulteit Opvoedkunde
Fakulteit Opvoedkunde by Universiteit Stellenbosch was een van die eerste fakulteite by die Universiteit en is die oudste opvoedkunde fakulteit in die land.