Van transtaling na die veeltalige self: kultureel ondersteunende pedagogieë in taalonderrig
Geleentheid: "From translanguaging to the multilingual self: culturally sustaining pedagogies in language education"
Aanbieder: Dr Andrea Perales-Fernández-de-Gamboa
Datum: 20 Februarie 2026
Tyd: 13:00 - 15:00
Lokaal vir inpersoon bywoning: 3008, GG Cillie Gebou, Stellenbosch
Skakel vir aanlyn bywoning sal per epos gestuur word.
Kliek hier om teen 18 Februarie te RSVP.