Popular searches
38 resultate gevind
Stellenbosch University
Prof Arnold Rix bevorder hernubare energietegnologieë vir 'n koolstofarme toekoms
Prof Arnold Rix van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese het Donderdag 6 November 2025 sy intreerede gelewer. Hy bevorder die werksverrigting, betroubaarheid en volhoubaarheid van hernubare energiestelsels. Sy werk...
Faculty of Engineering
US Ingenieursstudente neem die voortou by eerste SA Projekbestuurskampioenskap
SU Ingenieurswese het die eerste en tweede plek by die eerste IPMA-SA Projekbestuurkampioenskap behaal. Die uitslae beklemtoon die kwaliteit van die PM412 Projekbestuursmodule.
Faculty of Engineering
US ken eregraad in ingenieurswese toe aan rampsbestuurkenner Colin Deiner
Colin Deiner het ʼn eredoktorsgraad ontvang. Hy help bevorder rampbestuur en -reaksiedienste.
Faculty of Engineering
Lewenslange leer in aksie: MIng-graad op 77
Op 77 verwerf Matthys de Wet sy MIng-graad aan die Universiteit Stellenbosch. Sy navorsing wys hoe ervaring ware innovasie in hernubare energie kan dryf.
Faculty of Engineering
Fakulteit Ingenieurswese vier innovasie by die 31ste Jac van der Merwe-kompetisie
Gerhard Hattingh word as wenner van die 31ste Jac van der Merwe-kompetisie aangewys. Studente toon baanbrekerswerk by die Jac van der Merwe-kompetisie.
Faculty of Engineering
Etiek-aansoeke
Etiek-aansoeke - Fakulteit Ingenieurswese - Universiteit Stellenbosch