Popular searches
10199 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Radiobiology
Radiobiologie
By die Afdeling Radiobiologie, wat deel is van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie, help ons navorsing om die versorging van kankerpasiënte te verbeter. Ons het ân nuwe metode ontwikkel om stralingsdosisse akkuraat te...
Stellenbosch University
Bring SA 'sonskyn in 'n bottel' na Duitsland
Vir Sabrina Majchrzak was 'n semester aan die Universiteit Stellenbosch meer as net 'n avontuur â dit was 'n lewensveranderende ervaring wat uiteindelik gelei het tot die skep van 'n aanlyn wynwinkel met die doel om die vreugde en plesier...
Radiation Oncology
Kliniese en Stralingsonkologie
Die Afdeling Kliniese en Stralingsonkologie, wat deel vorm van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie, is geleë aan die Universiteit Stellenbosch en Tygerberg Akademiese Hospitaal. Ons voorsien kankerbehandeling aan ân groot...
Stellenbosch University
Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023
âDie Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 20 Oktober die Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023 aangebied. Oscar Mpetha, 'n sleutelfiguur in die Suid-Afrikaanse vakbondbeweging, en sy vrou, Rose, 'n toegewyde...
Stellenbosch University
Meer as 50 SOAR-deelnemers voltooi hul akademiese reis met trots
Verlede week het 56 eerstegenerasiestudente oor verskeie fakulteite heen wat die Universiteit Stellenbosch (US) se SOAR-program deurloop het, hul akademiese reis voltooi toe hulle die podium by die Coetzenburg-sentrum bestyg het om hul...
Stellenbosch University
Maties-wynklub â Kom ons klink 'n glasie
âSedert sy ontstaan in 2020 het die Maties-wynklub alumni regoor Europa en Suid-Afrika met mekaar verbind. Met ons aanlynwynproeë kon ons as vriende en familie byeenkom om die wonderlike stories wat ons oor Stellenbosch het te vier terwyl...
Stellenbosch University
ân Vinger op die pols van hernude MBChB
âLees die volle artikel in Engels.
Stellenbosch University
SA se eerste Global Minds PhD-student vang graad
âLees die volle artikel in Engels.
Stellenbosch University
Opkomende basketbalster gradueer nadat hy volbaanpers op studies toepas
Deur uitdagings op die basketbalbaan te oorkom, het dit die opkomende sportster Lutho Skweyiya gehelp om ook ân dompelskoot in die akademiese arena aan te teken. Die Maties Sportman van die Jaar vir 2023 het 14 Desember sy nagraadse...
Stellenbosch University
Ma ken seun se graad met trots toe
âDie vreugdevure wat met gradedag gepaard gaan, verbloem soms die fel stryd wat studente en hul gesinne moet voer om die eindstreep te haal. Vir Kayden Carelse was 14 Desember, toe Å honneursgraad in logistiek aan hom toegeken is, Å...