Skip to main content

Institusionele besoeke albums

Die oogmerk van institusionele besoeke aan die Tygerberg-kampus is om internasionale akademiese netwerkvorming en betrokkenheid te ondersteun met die oog op potensiële sowel as huidige vennote wat graag wedersyds voordelige uitruiling van studente, personeel, kennis en navorsing tussen die twee instellings wil inisieer of versterk.​​

Om navraag te doen oor institusionele besoeke, kontak:
Me. Tanya Abrahams
+27 21 938 9958​ [email protected]
 

Institusionele besoeke: albums 

Klik op die skakels hier onder vir foto's van ons institusionele besoeke:​
 

20​25

Coming Soon...
 

20​24

Coming Soon...
 

20​23

20​22