Gewilde soek terme
10752 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
De Jager een van 13 Afrikavakkundiges wat AfOx-genootskap ontvang
Dr Nicola de Jager, 'n senior dosent in die Departement Politieke Wetenskap, is onlangs aangewys as een van 13 Afrikavakkundiges wat die gesogte genootskap van die Afrika-Oxford-inisatief (AfOx) van die Universiteit van Oxford ontvang. De...
Stellenbosch University
Mandela-dag beklemtoon Tygermaties se vrygewigheid
Die mededeelsame gees waarvoor Tygermaties bekend is, is weereens op die voorgrond gebring deur die ruimhartige skenking van goedere, tyd en energie deur personeel en studente hierdie Mandela-dag. Ter viering van Madiba se 100ste verjaardag...
Stellenbosch University
Help US100 #Move4Food en ondersteun ons Maties
Almal dink elke dag aan kos. âWat sal ek vandag maak om te eet?", âWatter kruideniersware moet ek koop?" en âTyd om weer op dieet te gaan" is gedagtes wat ons almal goed ken. Tog is dĂt nie die tipe kosgedagtes van 'n student wat met die...
Stellenbosch University
US wys meer as â100 maniere om ân impak te hĂȘ
Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het gewys daar is meer as '100 maniere om 'n impak te hĂȘ'. Personeel het nie net Madiba se 100ste verjaarsdag in die US se Eeufeesjaar herdenk nie, maar ook op vele maniere...
Stellenbosch University
Meer oor US100 #Move4Food
1. Waarom die US100 #Move4Food-veldtog? Die Move4Food-veldtog spruit uit ons suksesvolle #US99-veldtog, wat daarop uit was om studenteskuld te verlig. Met daardie projek het ons meer as R1 miljoen ingesamel sodat van ons graduandi die...
Stellenbosch University
Visie en Strategie Proses
In Julie 2016 het 'n taakgroep die proses begin om die visie en strategie van die Universiteit Stellenbosch te hersien. Die voorsitter van dié taakgroep, prof. Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisering, verduidelik meer...
Stellenbosch University
US wil Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit word
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Ć nuwe visie wat die instelling posisioneer om âAfrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit" te word wat âwĂȘreldwyd as uitnemend, inklusief en innoverend erken word" en wat âkennis tot diens...
Stellenbosch University
Video: 'Nuwe visie neem ons saam vorentoe'
Ć Videoboodskap deur Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor die instelling se nuwe Visie 2040, en die kern temas in die US se Strategiese Raamwerk 2019â2024 :â Mense met selfone klik hierâ...
Stellenbosch University
US stel nuwe Visie en Strategiese Raamwerk bekend
âOns visie is om Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees wat wĂȘreldwyd as uitstekend, inklusief en innoverend erken word, en waar ons kennis in diens van die samelewing bevorder." SĂł het prof Wim de Villiers, Rektor en...
Stellenbosch University
US-personeel lewer kommentaar op nuwe Visie, Strategiese Raamwerk
Meer as 100 personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (24 Julie 2018) by die Endlersaal byeengekom om te luister hoe prof Wim de Villiers, US-Rektor en Visekanselier, die Visie 2040 en Strategiese Raamwerk 2019-2024...