Gewilde soek terme
10752 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2018
US Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2018 âDie seremonie vir die jaarlikse Toekennings vir Voortreflike Onderrig en Navorsing het op 4 Desember 2018 by STIAS plaasgevind. Die toekennings is vir die tweede agtereenvolgende jaar tydens...
Stellenbosch University
Rekeningkundestudent klop gehoorgestremdheid en SAIGR-eksamen
Beeldtoeskrywing: Mila Ottavini Universiteitslewe vir 'n eerstejaar rekeningkundestudent is skrikwekkend genoeg, maar toe Mila Ottavini nog ook met 'n gehoorgestremdheid gediagnoseer is, kon sy óf toelaat dat dit haar onderkry óf dit in die...
Stellenbosch University
Erkenning vir US-onderriggenote
Erkenning vir US-onderriggenote âTydens die jaarlikse Toekennings vir Voortreflike Onderrig en Navorsing op 4 Desember 2018 by STIAS het vyf akademici van die US sertifikate ontvang uit erkenning vir die voltooiing van hul...
Stellenbosch University
Blitz ontvang âhoogsteâ eer vir haar bydrae tot gesinsgeneeskunde, onderwys
Prof Julia Blitz is onlangs met Å ere-genootsap van die Royal College of General Practitioners (RCGP) vereer. Dit is die âhoogste toekenning" van die RCGP, die professionele liggaam vir algemene praktisyns, gesinsartse en primêresorgdokters...
Stellenbosch University
âOprah het die trajek van my lewe veranderâ â pas gegradueerde dokter
Jare gelede, toe sy nog Å kind was en in die vroeë oggendure buite Å Soweto-kliniek tou gestaan het vir mediese hulp vir haar ouma se hipertensie, het Boitumelo Theepe haarself stilweg belowe sy gaan eendag Å dokter word. âEen van my...
Stellenbosch University
Kranige wiskundige vereer met SAWV-toekenning
Prof. Stephan Wagner van die Universiteit Stellenbosch het die Suid-Afrikaanse Wiskundige Vereniging (SAWV) se toekenning vir uitstaande navorsing in 2018 ontvang. Die SAWV-toekenning word slegs toegeken aan individue in Suid-Afrika wat 'n...
Stellenbosch University
Drie natuurwetenskaplikes ontvang Kansellierstoekennings
Drie akademici in die Fakulteit Natuurwetenskappe is met die Universiteit Stellenbosch se Kansellierstoekenning vereer vir hul prestasie in navorsing en leer en onderrig. Die toekennings is tydens die Desember 2018 gradeplegtigheid...
Stellenbosch University
Nuwe inisiatief om besoedeling van Eerste- en Bergriviere aan te spreek
Die Stellenbosch Universiteit Water Instituut (SUWI) is besig om die voortou te neem met die ontwikkeling van 'n nuwe inisiatief om die erge besoedelingsprobleme in die opvanggebiede van die Eerste- en Bergriviere aan te spreek. Die...
Stellenbosch University
Neem kennis, nuwe Maties!
âDie Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom vandeesweek (21â25 Januarie) 5 300 nuwelingstudente op die onderskeie kampusse. Die Universiteit besef maar alte goed dat baie van die nuwe Maties wat vandeesweek hier aankom, moontlik...
Stellenbosch University
MULTI-SKOOL WETENSKAPKLUB SKOP AF
Die Fakulteit Opvoedkunde in Stellenbosch was op Saterdagoggend 19 Januarie 'n roesemoes van aktiwiteite toe skoolleerders van Stellenbosch en omgewing bymekaar gekom het vir die afskop van hierdie inisiatief. SUNSEP Wetenskapklub is die...