9605 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Innovation and Commercialisation
Stellenbosch-innoveerders gevier by Kaapse Kamer en CHEC Innovasietoekennings
Drie uitstaande lede van die Universiteit Stellenbosch (US)-gemeenskap is vereer by die gesogte Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid (CCCI) en Kaapse Hoër Onderwyskonsortium (CHEC) Innovasietoekennings, wat op Dinsdag 10 Junie 2025 in...
Innovation and Commercialisation
Soos gesien in Afri Explorer: Hoe CECO gebeure in Stellenbosch herontwerp
Die Sentrale Geleentheids- en Konferensiekantoor (SECO) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is nie meer die dorp se best bewaarde geheim nie.
Innovation and Commercialisation
Van Akademie tot Entrepreneurskap: Die Reis van GeoSmart Space Pty. Ltd.
Wat sou 'n voltydse professor motiveer om 'n universiteits-afsplinteringsmaatskappy te begin? Vir prof. Adriaan van Niekerk, direkteur van die Sentrum vir Geografiese Analise aan die Universiteit Stellenbosch (US), en uitvoerende hoof van...
Innovation and Commercialisation
Ravini se loopbaanpad vorm die perfekte legkaart
Nie elke dag kom jy iemand teë wie se loopbaanpad die perfekte kulminasie is van jare se harde werk, vaardigheidsontwikkeling en voortdurende leer om haar voor te berei vir wat sy in haar nuwe rol as Tegnologie-oordragdirekteur by die...
Innovation and Commercialisation
As hy nie die regte masjien vir 'n werk kan kry nie, bou hy een.
Miskien het sy liefde vir Lego-speel van jongs af van Ian die 3D-druktowenaar gemaak wat hy vandag is. Tog is een ding seker: Ian van Zyl is 'n fantastiese bate vir die Innovus Technology Transfer-span, waarby hy aan die begin van die jaar...
Library
Gebeure
Woon ons geleenthede by en ontdek só ons gemeenskap, raak betrokke en groei en leer saam.
Innovation and Commercialisation
Spin-out maatskappy in FOCUS: Met FluoroBiotech is alles oplosbaar van nature.
Alles is oplosbaar in die natuur