Gewilde soek terme
9698 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Logistics
Akademiese Personeel
Ontmoet die akademiese personeel van die Departement Logistiek aan die Universiteit Stellenbosch. Bekyk profiele, navorsingsbelangstellings en kontakbesonderhede.
Stellenbosch University
Dr Ela Gandhi doen ’n beroep op nie-gewelddadigheid in ’n era van magspolitiek
Agbare dr Ela Gandhi het die vierde UNESCO REDS-lesing by STIAS gelewer oor “Gandhian values today: right versus might in a time of power politics” (Ghandiaanse waardes vandag: Reg versus mag in ’n tyd van magspolitiek). Die geleentheid...
Grammatikakursus
Wil jy graag jou Engelse grammatika verbeter en jou kennis van die taal uitbou? Sluit aan by hierdie kursus en verfyn jou kommuniksievaardighede verder.
Using the Library
Druk, kopieer en skandeer
Studente en personeellede kan by enige van die Safecom Secure Pull Print-drukkers in die biblioteek druk, kopieer en skandeer deur hul studente-/personeelkaart te gebruik, mits hulle genoeg drukkrediete het.
Using the Library
Besprekings
Bespreek 'n plek of kamer in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of enige van die vier takbiblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens.
Help - Library
Koordlose toegang
Die Universiteit Stellenbosch bied kampus-WiFi hoofsaaklik deur die Eduroam-netwerk, wat die versteknetwerk vir studente en personeel is, en vereis dat toestelle via die RegisterMe!-portaal geregistreer word.
Maties Sport
MATIES RUGBY VARSITYBEKER 2026 – Baie op die spel vir Maties
Daar is baie op die spel in vanjaar se Varsitybeker-kompetisie wat op Maandag, 16 Februarie, begin en oor die bestek van twee maande sal plaasvind. Maties se vrouespan wil graag die trofee behou nadat hulle in 2025 as kampioene gekroon is...