Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumni: Gerhard Erasmus
Dié oud-Matie is gebore vir die groot oomblik Hy het as 15-jarige sy debuut vir sy land gemaak, hy was aanstuur van sake toe Namibië sy eerste sege in ’n Wêreldbeker-kriekettoernooi behaal en het met meer as een geleentheid die Maties...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport alumni: Mari Rabie
Mari leef vir oomblikke en nie hoogtepunte As ’n gebore en getoë Stellenbosser, is Mari Rabie se wortels van uitnemendheid diep in dié Bolandse dorp geplant. Mari het haar BCom-graad in Aktuariële Wetenskappe in 2009 aan die Stellenbosch...
Maties Sport
Erkenning vir lang, uitmuntende diens
Twee Maties Sport-staatmakers, Dan Brown en Karen Swart, is vir 25 jaar se toegewyde diens erken met ’n toekenning vir uitnemendheid deur die kantoor van die Universiteit Stellenbosch se bedryfshoof. Dié jaarlikse toekenning erken...
Maties Sport
Nasionale kampioen Max Krafft bring internasionale talent na Maties Vlugbal
Hy is slegs 19, maar die Namibiese strandvlugbalkampioen Max Krafft het reeds nasionale titels verower, op die internasionale verhoog deelgeneem, en sy land op globale vlak verteenwoordig. As ’n eerstejaarstudent in ingenieurswese by die...
Maties Sport
Horne se reis van Stellenbosch tot die wêreldverhoog
Min studente-atlete beliggaam die ware Maties Sport-gees soos Keenan Horne. Keenan is ’n voormalige Maties-hokkiespeler wat – terwyl hy aan die Stellenbosch Universiteit vir sy BCom (Regte)-, LLB- en LLM-grade studeer het – sy merk op die...
Maties Sport
Maties Sport beloon uitnemendheid by jaarlikse toekenningsaand
Maties Sport het op Vrydag, 17 Oktober 2025 met sy Jaarlikse Sporttoekennings uiteenlopende sportpersoonlikhede en Stellenbosch Universiteit-leiers verwelkom om die uitnemendheid van sy studente-atlete, spanne en klubs te vier. Die...
Maties Sport
Boodskap van die Hoof van Rugby
Maties Rugby is meer as ’n klub. Dit is ’n gemeenskap, ’n gesin, en ’n erfenis wat inspireer. Ons het vanjaar Maties Rugby se 150e herdenking gevier. Ons is die tweede oudste klub in die land, en ons storie bestaan nie net uit legendes wat...
Maties Sport
Hy boul steeds vir sy drome: Kyle se reis van Maties tot die groot ligas
Sy liggaam mag dalk nie altyd met hom saamstem nie, maar in sy hart glo Kyle Simmonds (31) dat hy nog jonk genoeg is om vir sy land krieket op die internasionale verhoog te speel. “Ek mag dalk al 31 jaar oud wees, maar in my hart voel ek...
Maties Sport
Maties Sport en die Fakulteit Opvoedkunde span saam om sportleierskap, navorsing en sosiale impak te bevorder
Die Universiteit Stellenbosch (US)het ’n betekenisvolle tree vorentoe gegee om sport, onderrig en sosiale impak te integreer met ’n nuwe vennootskap tussen Maties Sport en die Fakulteit Opvoedkunde. Die memorandum van verstandhouding wat...
Maties Sport
2025 Toekennings vir Maties Rugby 150 Legacy-bewaarders
Maties Rugbyklub het spelers vir uitstaande prestasies vereer tydens sy jaarlikse toekenningseremonie in Stellenbosch. Die hoof van Maties Rugby, Drikus Hancke, het die byeenkoms toegespreek en gesê: “Terwyl ons toekennings uitdeel, onthou...