Popular searches
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Totsiens Liana Roos, ’n kantoorbestuurder duisend
Die Departement Afrikaans en Nederlands het op 31 Mei afskeid geneem van mev Liana Roos wat ná 16 jaar na die Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal skuif. Liana het in 2006 uit die korporatiewe sektor by die Departement aangesluit...
Jongste oor die eksamen
Klik op die skakels hieronder vir die jongste nuus oor die Mei/Junie-eksamentyderk.Eksamenkonsessie en ex gratia-uitbetaling: Engels/ isiXhosa / Afrikaans 26 Mei 2022Eksamentydperk met een week uitgestel – jongste nuus van die Registrateur...
Nasionale Kinder-beskermingsweek: SA se kinders verdien beter
Die jaarlikse Nasionale Kinderbeskermingsweek word vanaf 29 Mei tot 5 Junie gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat beleide, wetgewing en veldtogte nie genoeg is om Suid-Afrika se kinders...
Prof Volmink ontvang eredoktorsgraad vir baanbrekersrol in bewysgebaseerde geneeskunde
Die voormalige Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch, prof Jimmy Volmink, het gedurende sy lang, roemryke loopbaan talle eerbewyse ontvang. Hierdie lysie het onlangs langer...
US-dosent dien in nuwe BBSEB-adviesraad
Dr Nthabiseng Moleko, senior dosent in Ekonomie en Statistiek aan die Stellenbosch Bestuurskool, is aangestel as 'n lid van die nuwe adviesraad oor breë-basis swart ekonomiese bemagtiging (BBSEB). Dié raad is op Woensdag, 1 Junie deur...
Rekenaarwetenskap-afdeling beloon topstudente
Die Van der Walt-medalje vir 2021 se beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is op 27 Mei 2022 aan Brendan Watling toegeken tydens 'n spesiale seremonie by die Afdeling Rekenaarwetenskap. Die medalje...
Prof Annie Bekker sidder nie vir kreunende skepe en ysberge nie
Prof Annie Bekker van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar professorale intreerede, getiteld “Wat ons kan leer uit die ritteltits van 'n skip op 'n ysige wraksoektog"...
Oudregter Sisi Khampepe aangestel om onafhanklike kommissie van ondersoek na bewerings van rassisme by US te lei
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, het aangekondig dat oudregter Sisi Khampepe as kommissaris aangestel is om die onafhanklike ondersoek na bewerings van rassisme by die Universiteit...
Prof Johan Matthee Nagraadse Beurse vir die eerste keer toegeken
Meestersgraadstudente in Ondernemingsbestuur, Anja Hutton en Laura Putter, het onlangs die eerste ontvangers van die prof Johan Matthee Nagraadse Studiebeurse geword. Dié beursfonds het in 2020 tot stand gekom nadat wyle prof Johan Matthee...
Internasionale wetenskaplike besoek die Instituut vir Plantbiotegnologie
As deel van die voorgesette medewerking tussen dr Christell van der Vyver van die Universiteit Stellenbosch en professor Sanjib Kumar Panda, het prof Panda onlangs die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) besoek. Prof Panda is die hoof...