Popular searches
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosse regsprofessor ontkurk insigte oor strafregtelike aanspreeklikheid
Prof Shannon Hoctor van die Departement Publiekreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid by die Universiteit Stellenbosch het op Donderdag 2 November 2023 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “Verskerping van die subjektiewe...
Wêreldomgewingsdag: Ons het net een Aarde
Wêreldomgewingsdag is op Sondag 5 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf Prof Oliver Ruppel van die Departement Handelsreg dat dit in ons beste belang is om die omgewing te beskerm omdat ons net een Aarde het. Lees die...
LEGO-toekenning help navorsing om ouerskap in die digitale era te verryk
Die Universiteit Stellenbosch gaan baat by befondsing van £11 miljoen (sowat R215 miljoen) wat die LEGO-stigting bewillig het vir internasionale navorsing om gratis steunprogramme vir ouers regoor die wêreld te ontwikkel. Die navorsing word...
Vertaaldosent se werk geniet internasionale erkenning
Marius Swart se werk, veral sy Engelse vertaling van Marlene van Niekerk se Die sneeuslaper, is onlangs deur die International Federation of Translators (FIT) geloof. Hoewel hy nie die internasionale Marion Boers-prys gewen het nie, het hy...
Matie ontvang medalje vir dapperheid in Londen
Brandon Visser, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), sal in Junie 2022 stilweg die dag 'n jaar gelede herdenk toe hy naby Londen-brug (London Bridge) in die Teems gespring het om 'n vrouedrenkeling te red. Vir hierdie...
Suid Afrikaners kan hulle geskiedenis terug eis en hulle narratief besit
“Die ontneming van menseregte is die ontkenning van die menslikheid van mense" – Nelson Mandela Dit was vir my ʼn ontsagwekkende oomblik om die Slawelosie in Kaapstad, ʼn gebou wat soveel diep Suid-Afrikaanse geskiedenis bevat, te betree...
Sommige mense sal sê dat hulle jou storie wil hoor en dan vir jou voorskryf hoe om dit te skryf.
Sommige mense sal sê dat hulle jou storie wil hoor en dan vir jou voorskryf hoe om dit te skryf. Daar word baie gepraat oor wie die kennis besit en wie die narratief in die skryf van ons geskiedenis beheer. Ons besoek aan die Slawelosie...
Die wêreld het die waarheid nodig om te kan verbeter.
As ek eerlik moet wees, het ek nooit geweet wat die regte manier is om Menseregtedag te vier nie, en weet ek nog steeds nie. Moet ons dan nie elke dag die menseregte waaroor ons beskik, vier nie? Ons moet in die wêreld uitgaan en bewus...
Studie bewys Weskus-kreef kan smaak vir indringermossels ontwikkel
Kreef wat langs Suid-Afrika se Weskus voorkom, eet gewoonlik inheemse mossels, maar met die regte kondisionering (of volgehoue blootstelling) kan hulle ook 'n smaak vir indringermossels ontwikkel. 'n Nuwe studie deur navorsers van die...
Suid-Afrika se probleem met honger ontaard in ʼn ernstige gesondheidskrisis
Hierdie artikel het eerste op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier . Foto-erkenning: PIXABAY