Popular searches
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US-student kraai koning in Chinees-vaardigheidswedstryd
Die Confucius-instituut by die Universiteit Stellenbosch (CISU) is besonder trots op Iola Meyer ( foto langsaan), 'n student van die Universiteit Stellenbosch (US), wat onlangs die eerste plek in die 21 ste Chinese Bridge...
Die regering moet na inwoners luister wanneer dit informele nedersettings opknap
Suid-Afrikaners wat in informele nedersettings woon, blyk nie ʼn sê te hê in regeringsbesluite oor die soort opknappings wat hulle nodig het nie. Só meen dr Sameera Mahomedy, ʼn na-doktorale navorsingsgenoot en dosent by die Suid-Afrikaanse...
US-biblioteek se opgegradeerde infrastruktuur bevorder akademiese uitnemendheid
Met opknappings wat strek van bykomende rekenaargebruiksareas tot die inrigting van geslagsneutrale badkamers, ondersteun die Biblioteek- en Inligtingsdiens van die Universiteit Stellenbosch (US) die Biblioteek se missie “om ruimtes en...
Jaarhoogtepunte in Sosiale Impak, Transformasie en Personeel (2021/22)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het op Maandag 20 Junie 2022 die tweede van sy vier geskeduleerde vergaderings vir die jaar gehou. Prof Nico Koopman, Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel, het sy jaarlikse...
Skoolkurrikulum moet leerders met kennis en vaardighede vir 21ste eeu toerus
Ons het 'n skoolkurrikulum nodig wat kan help om die ongelykhede in ons onderwysstelsel aan te spreek en wat ook leerders met die nodige kennis en vaardighede kan toerus wat hulle vir die 21ste eeu nodig het. Dít was een van die standpunte...
Van wiskunde tot die bou van modelle vir die voorspelling van oseaangolwe in Nieu-Seeland
“Wees 'n kritiese denker! Moenie net dinge as waar aanvaar nie. Soek die bewyse en leer hoe om logiese argumente te bou en afleidings te maak." – Dr Christo Rautenbach, MSc in toegepaste wiskunde (2009) van die Universiteit Stellenbosch en...
Om tegniese uitdagings in die mynindustrie die hoof te bied
“Die grootste vreugde wat ek uit my werk put, is wanneer mense uit verskillende myndissiplines saam sit en dit regkry om van die tegniese uitdagings wat die mynmaatskappy in die gesig staar, die hoof te bied. " Byron Diergaard, MSc in...
Tygerberg se nuwe beroerte-eenheid flink op dreef
Danksy ʼn unieke benadering en ʼn toegewyde span gesondheidsorgwerkers, vorder die nuwe beroerte-eenheid by die Tygerberg Hospitaal met rasse skrede wat betref die aanpak van Suid-Afrika se beroerte-las. Navorsing toon toegewyde sorgeenhede...
CAF training initiative advances research
The annual training initiative of the Central Analytical Facilities (CAF) at Stellenbosch University took place from 19-23 June. Thirteen workshops were presented and more than hundred researchers, students and people from industry all over...
ABSA belê R5 miljoen in 'n beursprogram vir Maties in 2017
'n Belegging van R5 miljoen van Absa Bank as deel van 'n beursprogram aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal in 2017 geleenthede vir talle talentvolle en verdienstelike studente bied. Absa het Woensdagoggend (21 Junie) by 'n...