Popular searches
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Noord-Kapenaars is die land se beste spellers in Afrikaans
Die Noord-Kaap is vanjaar die provinsie met die beste spellers. Tien van die dertig pryswenners in die Sanlam WOW Spelkompetisie se eindronde vir Afrikaans Huistaal kom uit dié provinsie. Die Wes-Kaap is tweede met agt wenners en Gauteng...
Bekroonde US-afwentelmaatskappy beïndruk by COP28 met sy plastiekafvalbestuursoplossing
'n Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US), Urobo Biotech, het hom as 'n wêreldwye navorsingsleier gevestig deur deelname aan COP28, die VN se klimaatberaad. Urobo Biotech is ook in Suid-Afrika beloon toe die maatskappy...
iMadiba deur Erhardt Thiel
Die Matie-alumnus Erhardt Thiel se plan om die wêreld se grootste museum te skep, is stadig besig om vorm aan te neem. Erhardt, 'n fotograaf van beroep, se eerste beeldhouwerk, iMadiba, se eerste oorsese inkarnasie behoort teen Junie 2018...
Trek ’n vuurhoutjie – ter wille van navorsing
“Sinvolle verwoesting” is hoe dr. Richard Walls die navorsing beskryf waarby hy betrokke is as hoof van die Universiteit Stellenbosch se eenheid vir brandnavorsing. Dit sluit in die afbrand van plakkershutte ter waarde van sowat R4,3...
Beter bestuur van sportbeserings danksy Gevorderde Konkussie-eenheid
Wat het Springbokkaptein Eben Etzebeth en sy All Black eweknie Beauden Barret, in gemeen? Albei het die afgelope maand die nuus gehaal weens konkussie. Voeg sommer daarby Warren Whitely, Martin du Toit, Poerie van Rooyen en Jaco Coetzee...
Transformasie by die US – drie dae op ‘n slag
Om drie dae saam met 'n groep kollegas, verteenwoordigend van verskillende US-omgewings, deur te bring en oor sake soos rassisme, seksisme, gender en gestremdheid te praat, klink vir baie van ons intimiderend. Maar die meeste van die...
Goodbye 2017...Hello 2018
Reflecting on another year, the staff at the Central Analytical Facilities are proud to have achieved several positive outcomes during 2017. Plans for new facilities also developed during 2017 ‒ paving the way for an exciting 2018. Joubert...
Science Showcase
CAF took part in the Faculty of Science's first Science Showcase event on 17 November where the latest research projects were introduced. These included disciplines such as biochemistry, botany and zoology, chemistry and polymer science...
Symposium on the ‘Basic Science of Infectious Diseases in Africa’ inspires
The Crick African Network symposium titled the 'Basic Science of Infectious Diseases in Africa' took place at Spier Hotel and Conference Centre outside Stellenbosch (26-28 January 2018) and brought together scientists and experts in...
Kry waardevolle inligting by Universiteit Stellenbosch se Opedag!
Kry waardevolle inligting by Maties se Opedag! Die Universiteit Stellenbosch (US) se Opedag is die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting oor studiegeleenthede by hoër onderwysinstellings te bekom. Die US...