Persverklaring
Geowetenskap vir almal: geowetenskapwoordbank vir Suid-Afrika se elf gesproke nasionale tale
Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Mineralogie (ook bekend as MinSA) het met trots die suksesvolle afhandeling van ’n grensverskuiwende leksikografie-oefening ...
Menings en artikels
Vroue in STEM los werklike probleme op
Vroue in die wetenskap los werklike probleme op nie net deur nuwe materiale te ontdek of eksperimente te verfyn nie, maar deur te herdefinieer wat as ’n...
Natuur- en wiskundige wetenskappe
Navorsingstoekenning sal krities belangrike mineraalpotensiaal in Sentraal-Afrika ontsluit
’n Groot nuwe navorsingsinisiatief sal lig werp op een van Afrika se belowende mineraalryke provinsies, die Wes-Kongo-gordel (WKG), waaroor daar nog min...
Persverklaring
Dinosourus-eierdoppe ontsluit nuwe manier om tyd in fossielrekord te bepaal
’n Internasionale span geoloë en paleontoloë doen baanbrekerswerk met ’n grondverskuiwende metodologie om die ouderdom van fossielhoudende gesteentes betroubaar...
Toekennings en mylpale
L'Oréal-UNESCO-toekenning vir US-navorser wat mynafvaluitdagings aanpak
“Ek was opgewonde, dankbaar en eerlikwaar net oorstelp van vreugde. Dit het soos 'n 'uiteindelik'-oomblik gevoel, asof al die stil seisoene van volharding hulle...