Dr Johannes Coetzer
Dr Johannes Coetzer
+27 (0)21 808 4213
Kantoor 3037, Algemene Ingenieursgebou, Banghoek Straat, Stellenbosch
Oorsig
My navorsingsbelangstellings sluit in patroonherkenning en masjienleer, biometriese verifikasie, dokumentanalise, mediese toepassings en digitale beeldverwerking.
My voorgraadse onderrig fokus op meganika (dinamika van deeltjies en starre liggame), sowel as wiskundige modellering, terwyl my nagraadse onderrig fokus op digitale beeldverwerking.
Onderrig
TWB224: Dynamics of rigid bodies
TW793: Digital image processing
TWB154: Dynamics of particles
Voormalige nagraadse studente
- Hanno Coetzer (PhD: 2005)
- Jacques Swanepoel (MSc: 2008)
- Mark Panton (MSc: 2010)
- Jacques Swanepoel (PhD: 2015)
- Anton de Kock (MSc: 2016)
- Carlien Fick (MSc: 2017)
- Emile Beukes (MSc: 2018)
- Aviwe Kohlakala (MSc: 2019)
- Sarah Galloway (MSc: 2021)
- Sandura Shumba (MSc: 2021)
- Aviwe Kohlakala (PhD: 2023)
- Emile Beukes (PhD: 2024)
- Alexandra Smith (MSc: 2024)