9441 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Help - Library
lnlewering van tesis en proefskrif
Tesisse en proefskrifte moet geskep word soos uiteengesit in die Algemene Jaarboek van die University Stellenbosch.
Research - Library
Carnegie Navorsingsruimte
Die Carnegie Navorsingsruimte is 'n navorsingsomgewing gemik op gebruik deur nagraadse studente op magister- en doktorale vlak, asook akademiese personeel en navorsers aan die Universiteit Stellenbosch.
Learning - Library
Leersentrum
Die Leersentrum bied ’n innoverende en stimulerende leeromgewing en is ‘n dinamiese uitbreiding van die klaskamer in die Biblioteek.
Find
Nuwe boeke
Die Universiteit Stellenbosch Biblioteek bied 'n saamgestelde lys van nuwe, onlangs verkrygde gedrukte- en elektroniese boeke, gewoonlik maandeliks opgedateer. Hierdie lyste sluit verkrygings van verskeie dissiplines in, naamlik regte...
Stellenbosch University
Stabiliteit sonder gelykheid is broos, waarsku barones Valerie Amos in 7de Lesing oor Sosiale Geregtigheid
Barones Valerie Amos het gewaarsku dat oënskynlike internasionale stabiliteit diep krake van armoede, konflik en die ondermyning van regte verberg. Maatskaplike geregtigheid kan nie vir perfekte toestande wag nie; dit moet die grondslag vir...
Stellenbosch University
Top eerstejaar-presteerders skitter by Visekanselier se Uitnemendheidstoekennings
Sewe-en-dertig uitsonderlike eerstejaarstudente is vir hulle uitstaande graad 12-uitslae en die feit dat hulle die Universiteit Stellenbosch gekies het, vereer. Vyftien studente het elkeen ʼn Visekanselierstoekenning ter waarde van R100 000...